- Home
- diskontobooks
- Kinders
diskontobooks
Onthou jy nog?
R 150.00
Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer. Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind d...
Oom Alfie, jy lieg mos nou!
R 100.00
Wat gaan vandag met Oom Alfie aan? Hy wil net lawwe liegstories vertel!“Sebras het koeëlronde kolle!” sê hy.Maar almal weet tog dit is nie waar nie!Sebras het nie kolle nie … of hoe?Kan jy vir Natie help met die waarheid? ’n Saamdoenboekie vol pret en raaisels!
Oom Kaspaas, Jakkals en Wolf & Adoons-hulle
R 100.00
T.O. Honiball is alombekend vir sy spotprenttekening- en strokieskuns. Hiervan het dan ook gereeld in koerante verskyn asook in die Landbouweekblad en Die Huisgenoot. Die karakters van Oom Kaspaas, Adoons-hulle en Jakkals en Wolf is deur hom geskep en alom bekend. Hierdie boekies is 'n stukkie Afrikana wat bewaar moet word.
Oor 'n Motorfiets, 'n Zombiefliek en Lang Getalle wat deur elf gedeel kan word
R 240.00
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
Op die maat van Maya
R 200.00
Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil ga...
Op die Plaas Emosiereeks: Flori tel tot 10
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Karamel se bene bewe
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die potjie, gou!
R 199.00
Dit is nie net hasie wat op pad is na die potjie nie, selfs ballerina olifant en kangaroe is deel van die groep! In hierdie rymende potjie-boek word almal na die potjiepartytjie uitgenooi, insluitend die leser! Deur die gewilde illustreerder van die topverkoper-titel ?Raai hoe lief is ek vir jou? Die pragtige Afrikaanse rymvertaling is...
Op die rug van 'n tier
R 200.00
Van daar teen die muur staar die tier se juweelgroen oë na Tom. Sy snorbaarde wikkel. Sy stert swaai. Tom hou asem op. Die tier gee een tree vorentoe. En nog een.... Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery en so begin 'n asemrowende avontuur saam met die einste tier....
Op my Planeet
R 290.00
Welkom op n planeet propvol pret! Jaco Jacobs se planeet is n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe n skoonheidskompetisie vir...
Op Pappa se skouers
R 220.00
Walking to school with Mama, Gogo or Tata is fun. But riding high on Papa’s shoulders is the BEST! On my Papa’s Shoulders invites young readers along on a little boy and his Papa’s walk to school, where they have their own special way of saying goodbye.
Operasie: spinasie-situasie
R 200.00
“Vandag bly jy by die tafel sit totdat elke krieseltjie spinasie op is!” Tomas weet hy kan dit nie eet nie, sy lyf wil nie spinasie hê nie. Maar sy ma staan vas. En uiteindelik gee Tomas oor en eet al die spinasie op sy bord. Toe hy die laaste sluk vat, besef hy egter dadelik dit was ’n fout. ’n Groot fout. Want ’n rilling rol deur sy hele lyf. ...
Opwip-Pret: Krokodil, Krokodil, kyk hoe skerp is jou tande!
R 165.00
Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.
Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!
R 165.00
Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.