- Home
- DiskontoBooks
- Lapa
DiskontoBooks
Vat 5!
R 290.00
Jaco Jacobs, Leon de Villiers, Marita van der Vyver, Theresa van Baalen, Wendy MaartensHierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories van vyf baie bekende skrywers. Die bundel sluit die volgende bekende en geliefde stories in: 1. Haasmoles – Jaco Jacobs & Maja Sereda2. Parmant – Leon de Villiers & Alzette Prins3. Di...
Veels Geluk Liewe Maatjie
R 140.00
Veels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word. Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.
Veergewig
R 150.00
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaa...
Verlief
R 120.00
Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand 'n liedjie op jou kitaar geskryf het... So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie... So verlief dat jy iets baie dom aangevang het... Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop!
Verlore Eiland en Ander Stories, Die
R 190.00
Ou gunstelinge kry ’n nuwe baadjie! Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Ne...
Vertel my nog 'n grappie
R 70.00
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my 'n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
Vertel Vir My 'n Grappie
R 70.00
Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?Om cool musiek te luister.• Hoekom...
Vertel vir my 'n Storie
R 150.00
Stories is 'n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! Elkeen van die bekende verhale in hierdie bundel bevat 'n belangrike lewenswysheid. Elke storie word op Wendy Maartens se unieke, toeganklike manier oorvertel sodat dit in die eerste plek heerlike lekkerlees- of lekkerluisterpret is. Elke storie word ook vergesel van nuttige, makli...
Vind Uit! Aarde
R 190.00
Wat wil jy graag uitvind? Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...
Vind Uit! Haaie
R 170.00

Vind Uit! Ingenieurswese

Vind Uit! Kodering

Vind Uit! Robotte

Vind Uit! Wetenskap

Virus
R 240.00
Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man n...
Vis & Tjips
R 200.00
Vis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig...