- Home
- diskontobooks
- Murray Williams
diskontobooks
{"id":8267153014956,"title":"My eerste Ysland-avontuur","handle":"my-eerste-ysland-avontuur","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eRiaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer. Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sal laat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen die ontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland. Maak jouself gereed vir ‘n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal laat spring van opwinding!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T11:28:51+02:00","created_at":"2025-06-23T11:28:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Murray Williams","Opvoedkundig","Riaan Manster"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510128898220,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Riaan Manser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My eerste Ysland-avontuur","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637006361","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/my_eerste_ysland_avontuur_voorblad_1.jpg?v=1750670815"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/my_eerste_ysland_avontuur_voorblad_1.jpg?v=1750670815","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31284781940908,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/my_eerste_ysland_avontuur_voorblad_1.jpg?v=1750670815"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/my_eerste_ysland_avontuur_voorblad_1.jpg?v=1750670815","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eRiaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs ‘n aktiewe vulkaan trotseer. Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sal laat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen die ontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland. Maak jouself gereed vir ‘n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal laat spring van opwinding!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

My eerste Ysland-avontuur
R 240.00
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog – ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ‘n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagt...