- Home
- DiskontoBooks
- Nie-fiksie
DiskontoBooks
Onthoukos (Clover)
R 150.00
Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Die meeste van ons het aangename herinneringe oor kos. Dalk ’n gunsteling-dis gemaak deur ’n geliefde ouma of tannie, of ’n spesiale aroma wat ons terugneem na ’n tyd en plek toe die lewe net perfek was. In Clover Onthoukos het ons onderneem om 55 van hierdie betowerende resepte met jou te deel… disse ...
Op agter Paaie (Dana Snyman)
R 285.00
Dana Snyman, seker Suid-Afrika se gunstelingreisskrywer, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande wee waarop hy hom al begeef het. Dana soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, jaag pylreguit deur Boesmanland, sit in Lutzville se kroeg, en ry selfs' n Harley op Colesberg. Uiteindelik gaan hy huis toe, in sy Valiant, en...
Op die Toneel: Stories, reise, stemme
R 290.00
'n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie, die storie is die mens, het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gese. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en A...
Op pad: 'n Reisjoernaal
Free
Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk....
Op Pappa se skouers
R 220.00
Walking to school with Mama, Gogo or Tata is fun. But riding high on Papa’s shoulders is the BEST! On my Papa’s Shoulders invites young readers along on a little boy and his Papa’s walk to school, where they have their own special way of saying goodbye.
Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel
R 50.00
Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.
Ouma se storie
R 60.00
Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet. Omdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewe...
Oxford Afrikaans - Engels Skoolwoordeboek / School Dictionary
R 156.00
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is ontwerp om leerders doeltreffend in hulle addisionele taal te laat lees, skryf en praat. Dit fokus daarop om leerders te help om hulle mees algemene struikelblokke te oorkom en bied ondersteuning op ses sleutelgebiede. / Designed to enable learners to read, write and speak effectively in their addition...
Oxford Primere atlas vir Suid-Afrika CAPS: Gr 4 - 7: Leerdersboek
R 200.00
Die Oxford Primere Atlas is deel van 'n baanbrekersreeks atlasse wat op die mees hersiene kaarte en data gebaseer is. Dit is volledig vir die KABV hersien en met hierdie uitgawe word leeders toegerus met ide hele inhoud en al die vaardighede wat benodig word om in Graad 4 - 7 in kaartwerk uit te blink!
Palette: Recycling Projekte
R 210.00
Upcycling-projekte bied 33 selfdoen palet-items waar die nederige palet omskep word in goedkoop, praktiese en eko-vriendelike meubels, dekor, speelgoed, tuinprodukte en geskenkitems. Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte wat waarde het te skep.
Partytjies Is Pret 2
R 60.00
Deesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. Gelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te h...
Partytjies Is Pret 3 - vir Seuns en Meisies
R 80.00
Raad-op met jou kind se komende verjaardagpartytjie? Met vele temas om uit te kies bied Partytjies is pret 3 hope inspirasie: verbeeldingryke idees vir koeke, stap-vir-stap-instruksies, kreatiewe idees vir uitnodigings, prettige geskenkpakkies, soet en sout eetgoed, die heerlikste drinkgoed, iets vir elke smaak, ouderdom, en begroting. Hierdie...
Periodieke Tabel-Boek, Die - 'n Visuele Ensiklopedie van die Elemente
R 400.00
Ontdek die elemente: die boublokkies van materie waaruit nie net ons wêreld nie, maar die ganse heelal opgebou is. Dié kleurryke boek wys hoe elke element lyk en beskryf die uitsonderlike maniere waarop ons geleer het om elkeen van hulle te gebruik. Van aktinium tot yster – Die periodieke tabel-boek bied al 118 elemente aan in ’n visuele gids pr...
Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek / Bilingual School Dictionary
R 160.00
Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is: - Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; fras...
Pharos: 'n Dief Aan Die Kers: Skelm Woorde Deur Die Eeue
R 50.00
Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare so verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord ambisie eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad ...
Pharos: Tesourus van Afrikaans (Met CD-ROM)
R 150.00
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 150000 inskrywings 'n beeld van die verskeidenheid en kompleksiteit van die Afrikaanse woordeskat. Vir diegene wat in Afrikaans belangstel en die taal effektief wil gebruik, is dit 'n besondere instrument. Die duisende woorde is in 855 kategoriee gerangskik wat onder meer inligting bied oor - woorde met...