- Home
- diskontobooks
- Nie-fiksie
diskontobooks
Woorde van Liefde vir Ma
R 95.00
Woorde van liefde vir Ma is ’n unieke kleinood wat die verhouding tussen ’n ma en haar kinders vier. Dit bevat inspirerende verse, bemoedigende aanhalings en prettige sinne wat kinders kan voltooi om hul eie boodskappe te skryf. Dié persoonlike geskenk is ideaal vir Moedersdag of enige ander dag van die jaar.
Wyn: Die kyk-, ruik- en proegids vir almal
R 40.00
As jy ook soos menige wyndrinker gewonder het hoe jy nou eintlik 'n wyn moet waardeer, is hierdie gids vir jou. In eenvoudige taal verduidelik dit hoe 'n mens wyn aankoop, stoor, proe en beoordeel. Vereder bied die gids 'n verskeidenheid interessante feite oor wyn en die genieting daarvan.
Yes Kids Bible: Stories & Prayers
R 95.00
The YesKids series is based on 2 Corinthians 1:20-22. God’s promises are stamped with a big YES! from Jesus, who is the centre of everything we preach, teach and pray. The YesKids Bible Story series helps children to be YesKids who say a big Yes! to following Jesus. Each story is accompanied by a prayer to help children connect with God and a Ch...