- Home
- DiskontoBooks
- Opvoedkundig
DiskontoBooks
My boek oor Gevoelens
R 240.00
Wat 'n week propvol gevoelens! Woede, Hartseer, Trots, Skaamheid, Jaloesie, Blydskap, Vrees.... Gaan saam met Simone en ontdek 'n paar gevoelens. Help haar om die gevoelens te beheer deur die insetsels en animasies in jou boek te gebruik. 'n Interaktiewe storie ontwikkel deur 'n Ontspanningsterapeut - met raad hoe om gevoelens te beheer.
My Dinosourus-Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke vo...
My eerste boek oor die Groot Vyf
R 75.00
Weet jy hoe ’n leeuwyfie haar welpie optel? En het jy al ’n renoster se groot pote gesien? Kom ontmoet die Groot Vyf.Peuters en kleuters leer ken die bekendste wilde diere in Suid-Afrika in hierdie stimulerende kartonboek.
My eerste boek oor Honde: Alles wat jy wil weet
R 140.00
Alles wat kinders oor honde wil weet! Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds ’n honde-eienaar is of daarvan droom om jou eie hond...
My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet
R 180.00
Alles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reed...
My eerste boek oor plaasdiere
R 75.00
Have you ever seen a horse with spots? And do you know where piglets like to play? Come and meet all the animals on the farm.Toddlers and little ones learn about their favourite farm animals in this stimulating board book.
My Eerste HAT
R 150.00
My eerste HAT is 'n vrolike woordeboek vir Afrikaanse kinders én kinders wat graag Afrikaans wil leer. Woorde wat belangrik is vir taalontwikkeling word speel-speel aangeleer deur voorlees, saamlees en later self lees. Die boek is pragtig geïllustreer en leesvriendelik uiteengesit.
My eerste voel en vind: Diere
R 150.00
Perfek vir BABA Lig-die-flappie-raaiselspeletjie boek Vat en voel Wie kruip op die plaas weg? Hierdie stimulerende boek is vol vat-en-voel-pret en lig-die-flappie-verrassings!
My eerste voel en vind: Parkie
R 75.00
Perfek vir BABA Lig-die-flappie-raaiselspeletjie boek Vat en voel Wie kruip in die parkie weg? Hierdie stimulerende boek is vol vat-en-voel-pret en lig-die-flappie-verrassings!
My eerste voel en vind: See
R 75.00
Perfek vir BABA Lig-die-flappie-raaiselspeletjie boek Vat en voel Wat sal jy onder die see kry? Hierdie stimulerende boek is vol vat-en-voel-pret en lig-die-flappie-verrassings!
My eerste waarde: Kom ons luister
R 40.00
Hierdie reeks help kinders om sosiale vaardighede op 'n maklike, prettige manier aan te kweek. Dit help hulle om hul eie gevoelens te verwerk, en om ander s'n in ag te neem.
My eerste waarde: Kom ons wees Dapper
R 40.00
Hierdie reeks help kinders om sosiale vaardighede op 'n maklike, prettige manier aan te kweek. Dit help hulle om hul eie gevoelens te verwerk, en om ander s'n in ag te neem.
My eerste waarde: Kom ons wees Geduldig
R 40.00
Hierdie reeks help kinders om sosiale vaardighede op 'n maklike, prettige manier aan te kweek. Dit help hulle om hul eie gevoelens te verwerk, en om ander s'n in ag te neem.
My eerste waarde: Kom ons wees Maats
R 40.00
Hierdie reeks help kinders om sosiale vaardighede op 'n maklike, prettige manier aan te kweek. Dit help hulle om hul eie gevoelens te verwerk, en om ander s'n in ag te neem.
My eerste waarde: Kom ons wees Netjies
R 40.00
Hierdie reeks help kinders om sosiale vaardighede op 'n maklike, prettige manier aan te kweek. Dit help hulle om hul eie gevoelens te verwerk, en om ander s'n in ag te neem.
My eerste waarde: Kom ons wees Vriendelik
R 40.00
Hierdie reeks help kinders om sosiale vaardighede op 'n maklike, prettige manier aan te kweek. Dit help hulle om hul eie gevoelens te verwerk, en om ander s'n in ag te neem.