- Home
- DiskontoBooks
- Opvoedkundig
DiskontoBooks
Slange van Suider-Afrika
R 200.00
Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat ...
Slim koppies: My Liggaam
R 130.00
Kennis oor die liggaam en sintuie is 'n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan. Die eenvoudige en kleurvolle foto's met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.This book helps teach the child about their body and senses. Children use their bodies to...
Slimbegin: 'n Taal en Wiskundewerkboek propvol opvoedkundige aktiwiteite
R 60.00
Hierdie opvoedkundige aktiwiteitboek is spesiaal ontwerp om kinders se wiskunde en taalvaardighede te slyp, terwyl dit hulle uitdaag om te dink en kreatief te wees.
Slimkoppies: Plaasdiere
R 130.00
Kennis oor die natuur is ’n belangrike boublok om kinders se nuuskierigheid oor ander lewende dinge te prikkel.Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.
Soek in die boek: Plaasdiere
R 175.00
Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek in die boek: Troeteldiere
R 175.00
Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunstelingtroeteldiere. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy te soek en 'n drahandvatsel vir klein handjies, is hierdie lieflike kartonboek perfek vir kleuters wat aan die beweeg is.
Soek in die boek: Wilde diere
R 175.00
Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek vir Henna Hen: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud soek Otjie Ot na Henna Hen. Lig die flappies en help vir Otjie Ot om haar te kry.
Speel Speel Dokterstas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe dokterstas is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om dokter-dokter te speel.Die tas sluit ‘n boek en dokterstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel Speel Nutsman
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe gereedskaptas-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsmanne te speel.Die tas sluit 'n boek en gereedskaptoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel Speel: Brandweerbeampte
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle brandweerbeamptes is! 3+
Speel Speel: Ruimtevaarder
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle ruimtevaarders is! 3+
Speel Speel: Vlieënier
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle n Vlieenier is! 3+
Speel-speel: Onderwyser
R 250.00
Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaartstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle onderwysers is! 3+
Speel-Speel: Op die Plaas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.Die tas sluit 'n boek en plaasstoerusting van karton gemaak in. 3+
Speel-speel: Prinses Partytjie
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe prinsespartytjie-stel met stewige karton speelstukke, is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om prinses-prinses te speel. Pas die 14 speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy prinses-prinses speel daarmee. Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die 14 l...