- Home
- DiskontoBooks
- Pan Macmillan
DiskontoBooks
Tags
- Everything in DiskontoBooks
- Activity
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 3-7
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Children
- Cliffordene Norton
- Emosies
- English
- Fiksie
- Jaco Jacobs
- Kathryn Jewitt
- Kinders
- Latest
- MacMillan
- Non-Fiction
- Onder 6
- Pan Macmillan
- Stories met Lesse
- Teresa Bellon
- Wendy Maartens
- wendy maartens
Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
R 120.00
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egte...
Diere Maniere: Simon Staan Sy Man
R 100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kind...
Dierestories: ‘n Drukkie vir Danser
R 130.00
Danser bly saam met sy familie in die vlei.Die perde loop wild rond en is baie skaam. ‘n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ‘n kalender. Die mense hou baie daarvan.Eendag bring die fotograaf ‘n seuntjie in ‘n rolstoel saam.Danser vergeet om skaam te wees.Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag.Dit word ‘n spesiale dag en ...
Dierestories: ’n Deuntjie vir Druppel
R 130.00
Druppel baljaar saam met Mamma in die vlak water. Die olfyntjie raak vriende met Leila, ’n dogtertjie wat saam met haar pa op ’n branderplank ry. Van toe af speel hulle elke oggend tog te lekker saam. Een vreeslike oggend draai daar plastiek om Druppel en Mamma, en hulle spoel op die strand uit. Leila kry hulle daar. Sy en haar pa doen alles wat...
Dierestories: ’n Wens vir Wiekie
R 130.00
Wiekie woon in ’n sirkus. Al is sy net ’n welpie, begin die leeutemmer haar reeds toertjies leer. Wiekie se hart is seer. Sy wil nie soos Mamma toertjies doen en in ’n hok wees nie. Mamma vertel vir Wiekie dat hulle van Afrika kom en gebore is om vry te wees. Hulle word uit die sirkus gered en na Suid-Afrika geneem. Daar is hulle vry om boom te ...
Dierstories: ‘n Plek vir Patat
R 130.00
Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg.Vroegoggend begin die hele trop bobbejane kos soek.Partykeer is daar nie genoeg kos in die berg en op die strand nie.Dan moet hulle dorp toe gaan.‘n Kwaai man wil vir Patat en Mamma uit ‘n lukwartboom jaag.Maar die vrou en dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier nie.Patat weet no...
Dino-maats Vorms Box Set
R 200.00
Hierdie box propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Dit is nie 'n boek nie
R 300.00
Dit is nie ’n boek nie … dis ’n avontuur, ’n lag per dag, ’n sirkus, ’n wipwarit, ’n towertapyt! Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar! Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.
Ek is DAPPER
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is GAAF
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is GELUKKIG
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek is KALM
R 195.00
Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken. Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie - dit is ook pret!
Ek sal vir jou veg
R 220.00
Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by ’n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy dobbelgewoonte te onderhou. Sy droom van ’n matrieksertifikaat en ’n lewe ver weg van haar swakkeling-ma, dronklap-pa en ’n vegkryt waarin min reëls geld. Maar haar skoolwerk ...
Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie
R 140.00
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is...
Escape Room Puzzles: Dinosaur Island
R 210.00
Are you smart enough to help Zane, Kiran, Ethan and Cassia escape from Dinosaur Island in this fast-moving puzzle adventure?Escape Room Puzzles: Dinosaur Island is packed with all kinds of puzzles, including fiendish mazes, cunning logic problems, tricky memory challenges and much more. To escape from Dinosaur Island, you will need every ounc...
Escape Room Puzzles: Space Station X
R 210.00
Are you smart enough to help Zane, Kiran, Ethan and Cassia escape from Space Station X in this fast-moving puzzle adventure?Escape Room Puzzles: Space Station X is packed with all kinds of puzzles, including fiendish mazes, cunning logic problems, tricky memory challenges and much more. To escape from Space Station X, you will need every ounc...