- Home
- diskontobooks
- Pan Macmillan
diskontobooks
Minki Se Avontuurkamp
R 130.00
Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar s...
Minki se boekedag
R 130.00
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.Maar een van Minki se gunstelingboeke gee h...
Minki Se Pajamapartytjie
R 130.00
Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.
Minki se pretdraf
R 130.00
’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie. Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie. Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer p...
Minki se Skoolkonsert
R 130.00
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunstelingsprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudis...
Minki se verjaardag
R 130.00
Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-id...
Moenie hierdie melk vergeet nie
R 160.00
Mila en Pappa gaan winkel toe. Dit lei tot fantastiese avonture. Maar sal hulle die belangrikste ding onthou?
Monster Hair
R 140.00
Ted wants to be a hairdresser when he grows up. Like his grandpa used to be. When he sees scissors, razors and clippers, his fingers start itching to try out new hairstyles. But when his grandpa’s customers start showing up to have their hair cut, Ted discovers a secret … A monster of a secret!
My Eerste Skoonvee -Book : Penbeheer
R 150.00
26 skoonveebladsye vir eerste skryfgenot. Hierdie boek bevat aktiwiteite wat kinders sal help om belangrike natrek- en penbeheervaardighede te oefen om sodoende maklik te leer skryf.
My Eerste Woorde Skoonvee - Boek : Syfers
R 150.00
Help jou kind om te leer teken en skryf met hierdie wonderlike vee-skoonboeke. Die buitelyne en die aktiwiteite maak teken en skryfoefening maklik. Die spesiale pen wat ingesluit is, laat jou kind toe om die prentjies oor en oor teken - vee net skoon met 'n lap!
My Eerster Skoonvee -Boek : Woorde
R 150.00
Met meer as 140 eerste woorde om na te teken sal hierdie boek ‘n uitstekende inleiding wees om jou kind te help oefen met die skryf van letters en woorde
Nagmusiek
R 100.00
Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar? Kan party katte spoke sien? Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug? Kan dit spook in ’n pophuis? Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!
Neo se Onsigbare Kombers
R 180.00
Neo loves adventures, but sometimes he feels a little scared. Luckily his sister, Thandi, is strong and brave and she has a clever plan to make Neo feel safe. She gives him a special blanket – an invisible blanket. And it works! He’s not even afraid of the tallest tree in the garden anymore. But will the invisible blanket help when Neo has to go...
Net nie 'n hond nie
R 160.00
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en...
Nicole & Appelliefie Die Heel Beste Geskenk
R 100.00
Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie...
Nicole & Appelliefie Die Nuwe Maat
R 100.00
Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein dogtertjies, mevrou Carboni en haar kleinseun Luca met sy rekenaar en kitaar, die veearts en haar ontvangsdame, Simon in die rolstoel, en die busbes...