- Home
- diskontobooks
- Pan Macmillan
diskontobooks
'n Maat vir alle seisoene
R 160.00
A new family has moved in next door. Vuyo can see them from his bedroom window. The mom is dancing, the dad is laughing, the dog keeps wagging its tail … Why does the little girl look sad? A lyrical book about friendship and kindness that encourages young children to accept and support others.
3 van Ons, Die
R 160.00
Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, supersl...
A Squash and a Squeeze
R 90.00
"Wise old man, won't you help me, please? My house is a squash and squeeze."Visit the farm in the brilliantly funny A Squash and a Squeeze, the first ever picture book written and illustrated by the unparalleled picture book
Al Staan jy op jou Kop
R 140.00 R 180.00
Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet? Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat...
As 'n Olifant op jou Val
R 135.00
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ...
As jy Droom
R 180.00
Elke droom begin met 'n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners 'n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as 'n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers 'n reis vol avontur...
Baie, Baie Snaakse Boek (Jaco Jacobs)
R 160.00
Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks?Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies ...
Boekwinkel Tussen die Wolke
R 220.00
Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe ga...
Boeliebief
R 100.00
Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
Die Weerligvoël
R 230.00
‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’ Timo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only rea...
Diere Maniere: Katryn kry `n Ster
R 100.00
Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid...
Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
R 100.00
Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperh...
Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
R 100.00
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egte...
Diere Maniere: Simon Staan Sy Man
R 100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kind...
Dierestories: ‘n Drukkie vir Danser
R 130.00
Danser bly saam met sy familie in die vlei.Die perde loop wild rond en is baie skaam. ‘n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ‘n kalender. Die mense hou baie daarvan.Eendag bring die fotograaf ‘n seuntjie in ‘n rolstoel saam.Danser vergeet om skaam te wees.Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag.Dit word ‘n spesiale dag en ...
Dierestories: ’n Deuntjie vir Druppel
R 130.00
Druppel baljaar saam met Mamma in die vlak water. Die olfyntjie raak vriende met Leila, ’n dogtertjie wat saam met haar pa op ’n branderplank ry. Van toe af speel hulle elke oggend tog te lekker saam. Een vreeslike oggend draai daar plastiek om Druppel en Mamma, en hulle spoel op die strand uit. Leila kry hulle daar. Sy en haar pa doen alles wat...