- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Eerste Leesboeke: Stout Hond & Nee Nellie Nee
R 70.00
Stout Hond – Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Eerste Leesboeke: Vera die Veearts
R 70.00
Vera is 'n veearts. Daar is baie diere om te help! Daar is baie diere in die park. Maar wie sal die tophond wees? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Eerste Leesboeke: Vinnige Jakkals En Stadige Slak
R 70.00
Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?
Eerste Leesboeke: Wenskat!
R 70.00
Mira wil net dieretuindiere as troeteldiere aanhou en elke dag roomys eet, maar almal sê altyd nee! Wanneer 'n rowwe, wilde rondloperkat in die dorp opdaag, word Mira se wens waar... Maar sal sy gelukkig wees?
Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring!
R 70.00
Zoem. Zoem! Zoem!-Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Eerste Liefde (Omnibus 1)
R 120.00
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Drie van die gewildste Eerste Liefde-stories in een. In Rugbyballe en bikini’s kan niks Anelle se vakansie op Duinebaai bederf nie. Maar hoekom laat Martin haar so anders voel? In Daar’s’n ou in my aarbei-smoothie steek ’n geheime bewonderaar boodskappe in Yolandé se tas weg. In My hart...
Eerste Liefde Omnibus 2
R 120.00
Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. In Ouens is nes ekstra bagasie moet Barbara die vakansie by die Turkana-meer spandeer waar haar pa opgrawings doen en dokumentêre films maak. In Liefde is nie tjoklits nie is Tamara vir die eerste keer in haar lewe smoorverlief en ’n makeover is haar enigste hoop. In Soene op’...
Eerste Sprokies: Aspoestertjie
R 125.00
Lank gelede was daar 'n pragtige meisie. Sy het in 'n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het 'n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,...
Eerste Sprokies: Raponsie
R 125.00
Lank gelede was daar 'n man en sy vrou wat baie graag 'n kind wou hê. Ná 5 jaar het sy nog steeds nie 'n baba gehad nie en sy was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar 'n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Maar toe vra 'n kwaai stem: "Hoekom steel jy my raponsies...
Eerste Stories
R 90.00
12 Kort lekkerleesstories, Stories vir self- of voorlees. Kleurvolle illustrasies. Bevorder geletterdheid en leesvaardigheid.
Eerste treë: Hallo, kleuterskool!
R 95.00
Is your child going to preschool soon? That's so exciting! But it means many things are going to change.This activity book will prepare young children for preschool with engaging activities that stimulate creativity and encourage emotional expression. With its blend of fun and foundational skill-building, this book ensures children are ready and...
Eerste treë: Hallo, nuwe baba!
R 95.00
Is there a new baby on the way? That's so exciting! But with a new little brother or sister in the house, many things are going to change.This activity book will prepare young children for the arrival of a new baby in the family with activities and prompts that encourage emotional expression. By blending fun activities with foundational emotiona...
Eet gesond, Voel goed
R 100.00
Hierdie gesaghebbende boek is daarop gemik om kankerlyers, hul versorgers en families op te lei en te bemagtig sodat hulle die kanker optimaal kan beveg met die regte voeding.
Eet jou groente, Gouelokkies - 'n Storie oor gesond eet
R 60.00
In hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Die reeks van vier titels, elk ’n eie weergawe van ’n bekende sprokie, sluit telkens ’n boodskap oor gesonde gewoo...
Eet Reg
R 80.00
Vetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. Eet reg is propvol gesaghebbende raad wat regtig werk. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele eet en verwelkom 'n leeftyd van lekker en gesond eet. Met resepte, eetplanne en sielkundig begrond. Le...
Eet slim en bly Slank
R 60.00
Eet slim en bly slankis jou kortpad tot permanente gewigsverlies. Voel fantasties, stabiliseer jou bloedsuikervlakke, kry jou kosdrange onder beheer en sit jou metabolisme aan die gang sonder om smaak in te boek. Met die maklike riglyne gegrond op lae-GI-beginsel.