- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Ek Lees Self! 6 in 1 Boekpak 3
R 300.00
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 13 Rooi hen bak brood Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof Ek lees self 15 Padda word kwaad Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe Ek ...
Ek Lees Self: Alice In Wonderland
R 30.00
Die titels is ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Ek Lees Self: Die Fluitspeler Van Hamelin
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Die Keiser Se Nuwe Klere
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Die Paddaprins
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Die Twaalf Dansende Prinsesse
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Ek Lees Self: Gouelokkies
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring!
Ek Lees Self: Repelsteeltjie
R 30.00
Die titels is ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle eerste leeservaring.
Ek lees self: Sigwoordboek
R 65.00
Die boek is ’n samestelling van drie sigwoordboekies. Elke sigwoordboekie is gebaseer op ses boekies wat uit Wendy Maartens se Ek lees self-leesreeks kom. In die sigwoordboekies het Wendy Maartens die presiese resep, wat sy jare lank in haar klas gebruik het om sigwoorde mee vas te lê, neergeskryf. Dis maklik en sonder fieterjasies. Dit is sp...
Ek lees self: Sprinkaan leer werk
R 55.00
Die miere werk hard. Hulle maak kos vir die winter bymekaar. Sprinkaan lag vir hulle. Hy le eerder in die koelte. "Jy gaan spyt wees," se 'n mier. "Die winter kom!" 'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige stories sal ure se ...
Ek Lees! Krok en Dil: By die see
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en ...
Ek Lees! Krok en Dil: Ek is 'n vis!

Ek Lees! Krok en Dil: Kyk vir My!

Ek Lees! Krok en Dil: My Pet is Weg!
R 45.00 R 60.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en ...
Ek Lees! Krok en Dil: Waar is die Maan?
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en ...
Ek Lief Eenhorings
R 110.00
Verken 'n towerwêreld met hierdie fantastiese plakkerboek! Hierdie kleurvolle boek is propvol tonele met eenhorings wat jy kan soek, tel en waarmee jy hope pret kan hê! Vind uit wat jou geheime eenhoring-naam is, soek die verskille tussen die prente, help die eenhoring om sy pad deur die doolhof te vind, kies die perfekte haarstyl vir jou eenh...