- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks
Geek Girl: Forever Geek
R 90.00
Harriet Manners knows almost every fact there is.Modelling isn’t a sure-fire route to popularity. Neither is making endless lists. The people you love don’t expect you to transform into someone else. Statistically, you are more likely to not meet your Australian ex-boyfriend in Australia than bump into him there.So on the trip of a lifetime Dow...
Geekhood: Close Encounters of the Girl Kind
R 90.00
Fourteen-year-old Archie is a Geek to his core. In the world of role-playing games, he's a Level 5 Mage, capable of summoning the Undead. But with no rule book to navigate Life's Big Challenges - warring parents, a crass step-father, orc-like school bullies and crap hair - he's teetering on the brink...Then a Beautiful Girl appears in his Geeky ...
Geekhood: Mission Improbable
R 90.00
Archie the Geek has a whole new role to play. In his fantasy world, Archie would have won the girl's undying love and defeated his tormenting bullies by now. But reality has other ideas. Enter Claire, a girl with a cunning plot to get her and Archie's crushes to notice them: pretend to be going out with one another.
Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood, Die
R 80.00
Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is...
Geheime in die Tuin
R 35.00
In geheime in die tuin stel die skrywer 'n kabouter aan die word, naamlik Ekologicus sapiens… "Maar noem my sommer Eko", se die vir Henk. Eko neem Henk op 'n reis deur die tuin waartydens hy wonderlike geheime aan hom openbaar. Krapspinnekoppe kan hulle kleur verander sodat die bye hulle nie kan raaksien nie en bye maak magrietjies se stuifmeel ...
Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan
R 135.00
Wanneer koningin Gorina ’n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om ’n wondermiddel te maak. Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek. Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaar...
Geheime Koninkryk: Donker Doolhof
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd ’n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermid...
Geheime Koninkryk: Droomvallei
R 120.00
Wanneer Bianka, Tamsin en Janie hoor dat die drake van Droomvallei opgehou het om hulle droomstof te maak, weet hulle dat koningin Gorina daaragter sit. Kan die meisies die drake help om weer droomstof te maak sodat hulle die towerspreuk kan verbreek en keer dat koning Kieliebaard in 'n padda verander?
Geheime Koninkryk: Meerminrif
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin beleef ’n betowerende avontuur onder die see! Kan hulle hul nuwe onderwater-maats help om die Wenspêrel te red ... voordat Koningin Gorina en haar nare Stormkabouters dit in die hande kry?
Geheime koninkryk: Skitterstrand
R 135.00
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.
Geheime koninkryk: Sprokieswoud
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin is gereed vir storietyd-pret saam met die boekkabouters van Sprokieswoud. Maar koningin Gorina maak alweer moeilikheid. Sy laat al die boekbloeisels wat aan bome groei, verwelk. Kan die meisies haar towerspreuk verbreek en die boekbloeisels kry sodat koning Kieliebaard nie in ’n stinkpadda verander nie?
Geheime Koninkryk: Towerberg
R 135.00
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.
Geheime koninkryk: Wolkeiland
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin land op wollerige wolke hoog in die lug bo die Geheime Koninkryk. Dis hope pret om op die wolke rond te bons! Maar kort voor lank besef hulle Koningin Gorina se nare planne kan die einde van Wolkeiland beteken ...
Geheime prinsesse: Popprinses
R 135.00
Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer moet...
Geheime prinsesse: Sterrewens
R 135.00
Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet L...
Geheime van 'n Franse Kookklas
R 90.00
Kraakvars lig, ’n oorvloed wilde blomme en ’n asemrowende keuse van vars produkte – dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-departement van Frankryk, waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om ’n blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel. Volg Marlene en haar kosvriendelike reisigers met 80 nuwe resepte...