- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks
Hoe om 'n storie stert om te Draai
R 185.00
Die vuurklip is gesteel, die vulkaan ontplof en die Uitwisserdrake se swaardkloue is reg vir aanval! Kan Harwarrus almal weer met ’n heldedaad red? “Vergesog en vermaaklik. Selfs die traagste leser sal meegesleur word.” The Spectator
Hoe om Drakonees te Praat
R 180.00
HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was ’n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Tandloos is gevang, die nanodraak gaan opgevreet word en honger Haaiwurms lê op die loer. Harwarrus moet weer eens kophou en bewys hy’s ’n held … “Cressida Cowell is die nuwe ster van kinderfiksie.” T...
Hoe om jou Draak te Tem
R 180.00
Hik die Horribale Hamerkop die Derde is ’n fantastiese swaardvegter, ’n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het. Kan Hik met ’n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat dié wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer...
Hoe Supercool Goed Werk
R 285.00
Sal ons in die toekoms met vlieënde motors ry? Hoe werk ’n 3D-drukker? Kan mense regtig eendag op Mars gaan woon? Hoe lyk dit binne-in ’n PlayStation 4? Ontdek die verstommende tegnologiese uitvindings van die toekoms in hierdie asemrowende boek. Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na ...
Hoe Voel dit om 'n Tier te Kielie?
R 185.00
Hoe voel dit om ‘n tier te kielie? Lig die flappies en dalkvind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!
Hoe Voel dit om 'n Walvis te Wikkel?
R 185.00
"Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel? Lig die flappies en dalk vind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!"
Hoe Voel Jy? 'n Boek oor Emosies
R 200.00
'n Boek oor emosies wat kinders help om hulle gevoelens te identifiseer en daaroor te praat. Hoe voel jy? is 'n boek oor emosies vir jong kinders. Dit is ontwerp om kinders bekend te stel aan hoe hulle in verskillende situasies voel en om hulle te help om te herken wat hierdie gevoelens is. Elke dubbelbladsy volg vier dierekarakters terwyl hu...
Hoe werk dit?
R 300.00
Projekte vir nuuskierige kinders! Weet jy van kinders wat daarvan hou om probleme op te los? Wonder hulle oor hoe dinge werk? Het hulle al daarvan gedroom om kreatiewe projekte aan te pak? As die antwoord “ja” is op al die vrae, is jou kind dalk 'n ingenieur-in-wording. Hierdie is die perfekte boek om kinders nuuskierig oor die ingenieurswese ...
Hoekom die Walvisse gekom het
R 160.00
Die Voelman toor en vervloek mense. Moenie met hom praat nie. Bly ver van hom af weg. Gracie en Daniel word gewaarsku om nie naby die Voelman te kom nie, maar 'n boodskap in die sand laat hulle besef dat hy anders is as wat almal dink. Hulle verdwaal een nag in digte mis en beland alleen op 'n verlate eiland. Is die Voelman se stories waar? Is ...
Hoekom nie? Meer as 1111 vrae en antwoorde vir nuuskierige agies
R 430.00
Fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou! In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en verduidelikings vir al daardie vrae waarop weetgierige kinders antwoorde soek: Hoekom hou ons nie aan met groei nie? Hoekom vlieg ons nie rond in straalpakke nie? Hoekom is daar nie meer dinosouru...
Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
R 200.00
Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil! Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versamel...
Hoeveel Slapies?
R 50.00
Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap ...
Hoezit: Die Wonderwêreld van Babadiere
R 90.00
Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!
Hoezit: Die Wonderwêreld van die Groot Vyf
R 90.00
Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die Klein Vyf, wat net so indrukwekkend en interessant is!
Hoezit: Die Wonderwêreld van die Ruimte
R 80.00
Waaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrap...
Hoezit: Die Wonderwêreld van die Seelewe
R 80.00
Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die gevaarlikste gediertes wat in die see bly!