- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks
Know the Game: Complete skills: Soccer
R 65.00
The Know the Game Complete Skills series is a perfect introduction to a sport for every budding player. Compiled from the individual Know the Game Soccer titles, the book will teach young players the basic skills they need to start enjoying the sport - by giving them plenty of simple practice drills and showing how the star players do it. In th...
Knuppeldik aan Koningskos
R 250.00
Hierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende h...
Koekie-fles, Die
R 90.00
Die Koekiefles is ’n versameling van meer as 90 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die resepte is gebruikersvriendelik en glad nie ingewikkeld nie – enige iemand kan dus die koekies bak, nie n...
Koffiebeker-koeke
R 70.00
Waarvoor wag jy? Bak sommer vandag nog 'n heerlike koffiebekerkoek!
Kokkedoor 1: Resepte uit jou Gunsteling TV-Reeks
R 120.00
Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots...
Kokkedoor 2: Versamelresepte
R 120.00
Die tweede boek van die uiters gewilde realiteits televisie-reeks Kokkedoor. Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deeln...
Kokkedoortjie
R 360.00
Kokkedoortjie is ’n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met ’n unieke bestanddeel – die kleurvolle verbeelding van ’n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsba...
Kom leer saam met Dinosourusse
R 60.00
Leer speel speel! Hierdie boekie sal jong kinders die geleentheid bied om op 'n prettige manier te leer om somme te doen, met alfabetlettters in aanraking te kom, konsepte, woorde en prente bymekaar te pas en baie meer. Die vaardigheid om met n pen te skryf word aangeleer en oog-hand koordinasie word bevorder deur die natrek van woorde en vorms....
Kom leer saam met Eenhorings

Kom leer saam met Prinsesse

Kom leer saam met Wilde Diere

Kom Ons Leer: Kleure
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Plaas
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Voertuie
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Woorde
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Praat Oor Waar Babas Vandaan Kom
R 110.00
Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voëltjie en ’n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie o...