- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Tags
- Everything in diskontobooks
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Aktiwiteitsboeke
- Children
- Christelik
- Dagstukkies
- Educational
- English
- Fiction
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Under 6
- Volwasse
- human&Rouseau
Learn to Write your numbers 123 (Activity Flash Cards)
R 50.00
Includes 3 wipe-clean pens and cloth 26 double-sided wipe-clean flash cards
Learn with Elephant Numbers
R 40.00
Count to ten with Elephant in this fun book, perfect for little learners.
Learn with Lion Sounds
R 40.00
Learn all about sounds with Lion in this fun board book, perfect for little learners
Learn with Monkey Colours
R 40.00
Learn colours with Monkey in this bright board book, perfect for little learners
Leef vir Jesus
R 50.00
’n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef. Die tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer. Soos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In ...
Leef, Lag, Loof
R 100.00
Die Bybeldagboek word geskryf deur vroue vir vroue - vroue van verskillende ouderdomme en agtergronde, met wyd uiteenlopende lewens.
Leer hoe laat dit is
R 70.00
Hierdie boek is vol eenvoudige verduidelikings en prettige aktiwiteite wat jou sal leer hoe om te weet en te wys hoe laat dit is.'n Horlosie met arms wat kan beweeg, gee jou kans om dit wat jy geleer het te oefen - en om jouself keer op keer daarmee te toets. Die antwoorde is aan die einde van die boek. As jy weer sien, sal jy self kan sê hoe la...
Leer my lees: Tippie Vlak 3 Boekpak 10
R 450.00
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstu...
Leer my lees: Tippie Vlak 4 Boekpak
R 450.00
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstu...
Leer ons Bid (Ons Vader-gebed vir Kinders)
R 40.00
Leer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister ...
Leer van kleure saam met Ollie Olifant
R 80.00
In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil
R 90.00
In this book with stickers and activities, toddlers will learn more about shapes and opposites in a playful way. Fun activities keep the little ones busy - anytime, anywhere!It's the perfect book for practicing motor skills and learning basic concepts.
Lees en luister: Eerste lesse klankboek
R 250.00
In hierdie fassinerende klankboek kan kinders leer van getalle, kleure, vorms en teenoorgesteldes, terwyl hulle verskillende diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite sal enige kind lank vermaak.
Leeu en die Muis, Die
R 60.00
Groot of Klein, daar is 'n leeu en 'n muis in ons elkeen..... Dit is nie altyd maklik om piepklein te wees nie. Maar wanneer 'n muis besluit om sy eie Brul te gaan soek, ontdek hy dat selfs die kleinste diertjies die hart van 'n leeu kan he.
Leeu wat drukkies gee en ander ware dierestories
R 125.00
Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret. Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende ’n leeu in ’n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet ’n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad by...
Leeu wat skaam was, Die
R 125.00
Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: "Piep!" Sy boeties en sussies lag vir hom. "Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!" Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul? 'n Storie oor selfvertroue.