- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks
NIV Outreach Bible Windmill
R 65.00
New Layout. Easy-to-read format. Anglicised text. Words of Christ in red. Overview of the Drama of the Bible. Visual chronology of the biblical drama. Introductions to every book of the Bible. Table of weights and measures. Durable binding.
NLV Geskenkbybel (Bruin)
R 85.00
Koester die tydlose beloftes van God in eietydse Afrikaans in hierdie handige formaat van die Nuwe Lewende Vertaling. Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ...
NLV Geskenkbybel (Rooi)

NLV Geskenkbybel (Swart)

NLV Geskenkbybel Roesbruin
R 85.00
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees. Gewilde NLV-teks 7,5 punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg
NLV Geskenkbybel Rooi en Swart

NLV Geskenkbybel Seeblou

NLV Geskenkbybel Swart

NLV Geskenkbybel Wit

NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen (Kunsleer Hardeband)
R 500.00
Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.Die volgende kenmerke sorg vir ’...
No More Cuddles (Picture flat)
R 50.00
Everyone likes a hug but Barry's always overed in Cuddles! It's just too much. Barry lives all by himself deep in the forest. But this furry chap is never on his own for long. “Come here, Snuggle-wuggles!” call the animals, diving in for a cuddle! There are simply too many hugs to handle. How can Barry get them to stop?
No More Monkeys! (Picture flat)
R 50.00
Meet Alfie, a little boy who lives with his family and a troop of naughty monkeys that only he can see. But when the monkeys won't stop causing trouble, Alfie finds he has a difficult decision to make!
No Second Chance
R 90.00
Marc Seidman's idyllic world is brutally ripped apart when he is gunned down in his home. Twelve days later he wakes up in hospital to learn that his wife is dead and his baby daughter Tara is missing. A ransom demand is made and agreed to. But something goes terribly wrong. The kidnappers escape, and Marc remembers the ransom note's ominous wa...
Noag se ark (6-in-1 Legkaartbybel)
R 170.00
Die 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om d...
Noag se Ark: Soek, vind, Ontdek
R 100.00
Met Noag se ark – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Noag se ark. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed ...
Noah's Ark: Ready, Set, Find
R 50.00
God asks Noah to do an important job – he must prepare for a big flood and build a huge ark. Now children can help Noah prepare the ark and keep his family and all the animals safe. Read the timeless story of Noah's Ark in this engaging look-and-find boardbook for young children. The simple text and charming age-appropriate illustrations will ...