- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks

Asterix: Asterix by die Olimpiese Spele
R 190.00
Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staa...

Asterix: Asterix die Gladiator
R 150.00
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallië is geheel en al in Romeinse besit. Geheel en al? Nee! Een dorpi vol ontembarie Galliërs bied hardnekkig weerstand teen die invallers en maak die lewe moeilik vir die Romeinse Legioensoldate wat laer trek in die vestingskampe...

Asterix: Asterix die Legioensoldaat
R 190.00
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier – en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het ...

Asterix: Asterix en die groot geveg
R 190.00
Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ’n gulde geleentheid en plant by hom ’n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ’n stamhoofgeveg. Die hoofman wat wen, neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag om Allamapstix uit te...

Asterix: Asterix en die groot Moles
R 190.00
Julius Caesar wend hom tot sielkundige oorlogvoering ... Ignasius Vullus, die Romeinse agent, maak moeilikheid en onder die Galliers en probeer hulle beinvloed om mekaar van verraad te verdink. Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop? Sal Asterix, Obelix en Kasterolix die glibberige Ignasius Vullus kan uitoorle...

Asterix: Asterix en die verlore Papirusrol
R 190.00
Caesar het 'n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se “Kommentare oor die Galliese oorlog” nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallie nie ...

Asterix: Asterix in Spanje
R 190.00
Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros baklei en die nukke van ...

Asterix: Asterx Obelix & Kie
R 150.00
Julius Caesar stuur Caius Ferregaandus, 'n slim MBA-mannetjie, om die Galliërs besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewêreld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word 'n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry?

Asterix: Caesar se Geskenk
R 150.00
Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van ’n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.Maar toe hy, sy vrou Aspirien en dogter Corenza daar aankom, rol hoofman Allamapstix van die l...

Astro-Knights Island
R 40.00
The Princess of the kingdom of Arturus has been kidnapped and taken into space by an evil inventor named Mordred. Our young heroes, Simon and Alice, must learn to build their own spacecraft and travel to the stars on the intergalactic quest to rescue Princess and save the kingdom.

Astrosaurs: Earth Attack!
R 60.00
Teggs's arch-enemy, General Loki, has stolen a time machine. The astrosaurs trail him to Earth in the distant past, before the dinosaurs took of into space. Soon they uncover a terrifying plot to murder millions and destroy history . . . but can they stop it?

At First Sight
R 70.00
There are people in this world who are Nobody. No one sees them. No one notices them. They live their lives under the radar, forgotten as soon as you turn away. That's why they make perfect assassins. The Institute finds these people when they're young and takes them away for training. But an untrained Nobody is a threat to their organization. ...

Avonture in Dinosourus Land
R 250.00
Drie onskeibare maats, Wes, Essel en Onnie, nooi jou om saam met hulle terug in tyd te reis en hul dol avonture te deel. Hoe gaan hulle die droogte en koue oorleed? Hoe sal hulle uit die kloue van die verskriklike T-Rex kan bly? Wat sal hulle agter die berg ontdek? Word gou deel van hierdie klein dinosourus-wereld waar daar 'n hele paar verrassi...

Avonture Op Die Plaas 10: Jag Die Jagter
R 50.00
Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek …

Avonture Op Die Plaas 11: Katjies In Nood
R 50.00
Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wereld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg…

Avonture Op Die Plaas 12: Sirkus Op Die Plaas
R 50.00
Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van 'n ding – om ook in 'n sirkus op te tree …!