- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Very Grumpy Day, The (Picture flat)
R 50.00
There's a big bad mood spreading through the wood! It starts with Bear, who upsets Mole... ...who snaps at Hedgehog, who's prickly with Fox. Soon Bear's bad mood has made everyone grumpy! Can a little bit of love make them happy again?
Very Noisy Foxes, The (Picture flat)
R 40.00
In a very noisy house in a very noisy city lived three noisy foxes. The foxes decide that it would be nice to be quiet sometimes and set off to find a new home. They soon discover that finding the perfect place to live is not that easy Perfect for reading together. Collect all the delightful tales in this series.
Very, Very Funny Book
R 160.00
The kids in Miss Hippo’s classroom are terribly busy this morning! They play and have fun; they draw pictures and sing songs. But Hyena just can’t stop giggling and guffawing. What on earth could be so funny?Find out for yourself in this very, very funny book and have double the fun when you read the...
Vet feetjies vlieg nie
R 60.00
Lucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van 'n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie … Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelli...
Vind Uit! Aarde
R 190.00
Wat wil jy graag uitvind? Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...
Vind Uit! Haaie
R 170.00

Vind Uit! Ingenieurswese

Vind Uit! Kodering

Vind Uit! Robotte

Vind Uit! Wetenskap

Vingerpaadjie: In die tuin
R 160.00
Met hierdie boek ontwikkel kinders speel-speel hul fynmotoriese vaardighede deur ses figuurtjies met die vingerpaadjie se gleufies langs te laat gly. Die soekbladsye met kleurvolle prente sorg boonop vir baie ure se speel- en kykplesier!
Vingervoel: Soek die Skapie
R 60.00
Ouderdom / Age: 2+ jaar/years. Soek saam met Ben die plaashond na Lika die skapie. Kinders van twee jaar en ouer kan die vat-en-voel paadjies op elke bladsy met hul vinger volg en dan die flappe oplig om ’n verrassing te vind!
Vinnig & maklik: Groente & nog wat
R 40.00
Hierdie boek se gebruikersvriendelike benadering tot kosmaak sal jou help om in 'n japtrap en sonder veel moeite heerlike, opwindende kos op die tafel te sit. Die resepte is spesiaal ontwerkp vir mense met 'n besige lewenstyl.
Vinnig & maklik: Heerlike hoenderresepte
R 40.00
Hierdie boek se gebruikersvriendelike benadering tot kosmaak sal jou help om in 'n japtrap en sonder veel moeite heerlike, opwindende kos op die tafel te sit. Die resepte is spesiaal ontwerkp vir mense met 'n besige lewenstyl.
Vinnig & maklik: Koek & Muffins, Kleinkoekies, skywe & Nog
R 40.00
Na die sukses van die eerste vinnig en maklik-bakboek het menigte lojale bakkers gevra dat nog een geskep word. Dit het gebgeblyk dat diegene wat vir hul gesinne of vir koekstalletjies, oggend- en middagtees, brug-middagetes en skoolkosblikkies bak die boek uit hulle kop ken en hulle repertoire van bakwerk.
Vinnig & maklik: Muffins, koek, kleinkoekies, skywe, teebrode
R 40.00
Bak is deel van elke Suid - Afrikaner se bestaan, maar die metodes moet aangepas word om by ons moderne leefwyse te pas. Dit is wat hierdie boek poog om te doen. Al die resepte in die boek is vinnig om voor te berei.