- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Blind Beauty
R 80.00
Buffoon doesn't look like much of a race horse. He's awkward and ugly. But Tess senses something special in him, a hunger for success as great as her own. Together, the unloved horse and the stubborn girl will forge a bond that will take them further than anyone could have imagined... A touching tale of how friendship can prevail when the odds a...
Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories
R 190.00
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundepro...
Blinktand van Bosveldparadys
R 190.00
Blinktand van Bosveldparadys handel oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. Die storie begin by die geboorte van Blinktand en eindig waar hy die president van Bosveldparadys word na die dood van Boskaas, die ou leeu-president. Die jong leser beleef nie net gevaarlike gebeu...
Blokkiekuns: Diere
R 35.00
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die diere in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie...
Blokkiekuns: Prinsesse
R 35.00
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, s...
Blokkiekuns: Seerowers
R 35.00
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die seerowers en avontuurlike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwik...
Blokkiekuns: Voertuie
R 35.00
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die voertuie en dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as ...
Blomme Eenvoudig Pragtig
R 90.00
Hierdie titel met sy foto's en idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en die plesier wat hulle jou bring, te verleng. Leer oor die beste blomme en loof vir rangskikkings wat hou, kleur, kombinasies en houers, hantering en versorging van blomme en veel meer. Die meer as 65 idees vir pragtig elegante dog eenvoudige rangskikkings word ...
Blonde Bom, 'n
R 60.00
In die laaste boek in die gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereen het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl Lehandi alweer single is. Boonop het die nerd Peyton van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense. En alles verander skielik handomk...
Blou Maandag
R 180.00
Toe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana...
Blou Sjokolade
R 160.00
Dolgelukkig. Dit is hoe Elle deesdae voel. Maar dan loop dinge onverwags skeef. En in plaas daarvan om die strate van Parys plat te loop, moet Elle haar lelike stapstewels uitgrawe vir 'n staptog van 'n heel ander aard ... een wat definitief nie vir sissies bedoel is nie. Blou sjokolade is die derde boek in hierdie humoristiese en romantiese ti...
Bluebell Woods: Honey's Summer Ball
R 50.00
It will soon be time for the Bluebell Woods Summer Ball and everyone is preparing for the festivities. Honey the dormouse cannot wait. This time she'll be old enough to join her big sister Hattie in the grand parade. But she has nothing to wear.
Bluebell Woods: Natalie's winter Wonderland
R 50.00
Every winter, Natalie the hedgehog has to hibernate. But this year, she's desperate to play in the snow - can she stay up long enough to enjoy the winter fun with her friends?
Bluebell's Woods: Elvie's secret hideaway
R 45.00
Welcome to Bluebell Woods, home to a delightful cast of woodland friends. Everyone is gathering nuts and berries to store for the long winter months ahead. Adventurous Evie has heard of a long-forgotten hazel grove which has lots of nuts. She persuades her three friends to go in search of the grove, but on their way they get caught in a storm. ...
Bluebell's Woods: Honey's Midnight Show
R 45.00
When Honey hears that a troupe of travelling players are to visit Bluebell Woods, she can't wait to tell her friends. And when the players arrive with cartloads of props and costumes, Honey is eager to help them set up camp beside the Babbling Brook.
Board Book: 123 With Goose
R 100.00
To learn about numbers and colours in the board books is lots of fun with Goose around to help.