Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse: Nie-Fiksie

Sort by:
Filter
{"id":4461208174703,"title":"Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel","handle":"upcycling-projekte-opgedollie-juwele-sakke-en-geskenke-geskep-uit-rommel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eUpcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T14:20:37+02:00","created_at":"2020-05-19T14:21:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608373772399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Thana Nel","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":255,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799382693","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Opgedollie.jpg?v=1589890902"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Opgedollie.jpg?v=1589890902","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219159732335,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.893,"height":400,"width":357,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Opgedollie.jpg?v=1589890902"},"aspect_ratio":0.893,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Opgedollie.jpg?v=1589890902","width":357}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eUpcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.\u003c\/span\u003e"}
Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel

Opgedollie - Juwele, sakke en geskenke geskep uit rommel

R 50.00

Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.


More Info
Aleit Apteit

Book

R 380.00
{"id":7636072562860,"title":"Aleit Apteit","handle":"aleit-apteit","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel. Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê: “Julle! Ek het nog ’n storie!!” AleitApteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T12:05:17+02:00","created_at":"2023-06-02T12:05:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Latest","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":38000,"price_min":38000,"price_max":38000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593900069036,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aleit Swanepoel","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aleit Apteit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":38000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432311582","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207499378860,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.769,"height":584,"width":449,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319"},"aspect_ratio":0.769,"height":584,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319","width":449}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel. Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê: “Julle! Ek het nog ’n storie!!” AleitApteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Aleit Apteit

Aleit Apteit

R 380.00

AleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. Die bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom bele...


More Info
Armand Kook Kaal 2

Soft Cover

R 350.00
{"id":7289051840684,"title":"Armand Kook Kaal 2","handle":"armand-kook-kaal-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHier’s Armand weer, sonder klere voor jou deur… Armand se eerste kookboek was ’n wegholsukses. Sy toeganklike benadering tot kos het baie mense oortuig van ’n nuwe manier van eet én leef – vars, onopgesmuk, met sakpas-bestanddele in die keto- en banting-styl. Sy boek het gewys: Van lekker eet kom gesondheid en optimale gewig. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn sy nuwe boek stroop Armand sy gunstelingdisse (en homself) nog verder. Sy selfopgelegde uitdaging was om bestanddele wat reeds in sy koskas was, te gebruik. Dié kreatiewe verkennings lei tot ’n ‘van-plaas-tot-tafel’-aanslag wat wys dat die smaaklikste en gesondste kos eenvoudige kos is. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eArmand Kook Kaal 2 bestaan uit 50 banting- en keto-vriendelike disse. Stap-virstap, en met pragfoto’s daarby, wys Armand hoe om heerlike disse te skep uit vars bestanddele sonder om die skaal of beursie te laat ly. Voeg Armand se keto-kruierolletjies, murgpamoen-röstis, en klappermelkpanna cotta tot jou kookarsenaal toe en pluk die vrugte.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-05-20T11:23:42+02:00","created_at":"2022-05-20T11:22:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":35000,"price_min":35000,"price_max":35000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41596672508076,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Armand Aucamp","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Armand Kook Kaal 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":35000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639600871","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/armand_kook_kaal_2_voorblad_finaal.jpg?v=1653038576"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/armand_kook_kaal_2_voorblad_finaal.jpg?v=1653038576","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":25033808838828,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.739,"height":842,"width":622,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/armand_kook_kaal_2_voorblad_finaal.jpg?v=1653038576"},"aspect_ratio":0.739,"height":842,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/armand_kook_kaal_2_voorblad_finaal.jpg?v=1653038576","width":622}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHier’s Armand weer, sonder klere voor jou deur… Armand se eerste kookboek was ’n wegholsukses. Sy toeganklike benadering tot kos het baie mense oortuig van ’n nuwe manier van eet én leef – vars, onopgesmuk, met sakpas-bestanddele in die keto- en banting-styl. Sy boek het gewys: Van lekker eet kom gesondheid en optimale gewig. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn sy nuwe boek stroop Armand sy gunstelingdisse (en homself) nog verder. Sy selfopgelegde uitdaging was om bestanddele wat reeds in sy koskas was, te gebruik. Dié kreatiewe verkennings lei tot ’n ‘van-plaas-tot-tafel’-aanslag wat wys dat die smaaklikste en gesondste kos eenvoudige kos is. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eArmand Kook Kaal 2 bestaan uit 50 banting- en keto-vriendelike disse. Stap-virstap, en met pragfoto’s daarby, wys Armand hoe om heerlike disse te skep uit vars bestanddele sonder om die skaal of beursie te laat ly. Voeg Armand se keto-kruierolletjies, murgpamoen-röstis, en klappermelkpanna cotta tot jou kookarsenaal toe en pluk die vrugte.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Armand Kook Kaal 2

Armand Kook Kaal 2

R 350.00

Hier’s Armand weer, sonder klere voor jou deur… Armand se eerste kookboek was ’n wegholsukses. Sy toeganklike benadering tot kos het baie mense oortuig van ’n nuwe manier van eet én leef – vars, onopgesmuk, met sakpas-bestanddele in die keto- en banting-styl. Sy boek het gewys: Van lekker eet kom gesondheid en optimale gewig. In sy nuwe boek s...


More Info
Onthoukos (Clover)

Soft Cover

R 150.00
{"id":7092158431404,"title":"Onthoukos (Clover)","handle":"onthoukos-clover","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan\u003eKook soos jou ma en jou ouma gekook het! Die meeste van ons het aangename herinneringe oor kos. Dalk ’n gunsteling-dis gemaak deur ’n geliefde ouma of tannie, of ’n spesiale aroma wat ons terugneem na ’n tyd en plek toe die lewe net perfek was. In Clover Onthoukos het ons onderneem om 55 van hierdie betowerende resepte met jou te deel… disse wat jou sal help om die beste oomblikke uit jou kinderjare of lewe te onthou, en wat jou gaste sommer lank sal bybly! Hierdie is die negentiende Clover-resepteboek wat ek bevoorreg is om saam te stel, en net tussen jou en my, ek dink dis een van ons heel bestes tot op hede!\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e Dit bevat daardie resepte waarna almal soek… die resepte wat die komplimente laat inrol, wat jou laat uitstaan as ’n uitstekende bakker, en elke liewe keer ongelooflike resultate verseker. Alle resepte is weer eens gemaak met Soveel Beter Clover-produkte, wat bekend is vir hul uitmuntende kwaliteit, en wat jy heel moontlik alreeds byderhand het in jou kombuiskas of spens. Dit was nog nooit só maklik of bekostigbaar om watertand geregte te kook of bak nie! \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eAs ’n ekstra bederf het ons ook dié keer al 55 disse afgeneem – sodat jy presies weet hoe die eindresultaat veronderstel is om te lyk. En om jou aptyt selfs meer aan te wakker. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eClover Onthoukos is een van daardie resepteboeke wat jy vir die volgende geslag sal wil bêre, en Clover is trots daarop om ’n deel van hierdie smaaklike nalatenskap te wees. Mag dié boek jou help om meer kosbare herinneringe te skep deur jou kook- en bakwerk!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-12-02T10:28:12+02:00","created_at":"2021-12-02T10:28:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40878802993324,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clover","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Onthoukos (Clover)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799371611","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onthoukos_653e4aea-2866-4b5c-bb4e-5605cdd05bc5.jpg?v=1638433728"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onthoukos_653e4aea-2866-4b5c-bb4e-5605cdd05bc5.jpg?v=1638433728","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23580424208556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.737,"height":3511,"width":2588,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onthoukos_653e4aea-2866-4b5c-bb4e-5605cdd05bc5.jpg?v=1638433728"},"aspect_ratio":0.737,"height":3511,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Onthoukos_653e4aea-2866-4b5c-bb4e-5605cdd05bc5.jpg?v=1638433728","width":2588}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan\u003eKook soos jou ma en jou ouma gekook het! Die meeste van ons het aangename herinneringe oor kos. Dalk ’n gunsteling-dis gemaak deur ’n geliefde ouma of tannie, of ’n spesiale aroma wat ons terugneem na ’n tyd en plek toe die lewe net perfek was. In Clover Onthoukos het ons onderneem om 55 van hierdie betowerende resepte met jou te deel… disse wat jou sal help om die beste oomblikke uit jou kinderjare of lewe te onthou, en wat jou gaste sommer lank sal bybly! Hierdie is die negentiende Clover-resepteboek wat ek bevoorreg is om saam te stel, en net tussen jou en my, ek dink dis een van ons heel bestes tot op hede!\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e Dit bevat daardie resepte waarna almal soek… die resepte wat die komplimente laat inrol, wat jou laat uitstaan as ’n uitstekende bakker, en elke liewe keer ongelooflike resultate verseker. Alle resepte is weer eens gemaak met Soveel Beter Clover-produkte, wat bekend is vir hul uitmuntende kwaliteit, en wat jy heel moontlik alreeds byderhand het in jou kombuiskas of spens. Dit was nog nooit só maklik of bekostigbaar om watertand geregte te kook of bak nie! \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eAs ’n ekstra bederf het ons ook dié keer al 55 disse afgeneem – sodat jy presies weet hoe die eindresultaat veronderstel is om te lyk. En om jou aptyt selfs meer aan te wakker. \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan\u003eClover Onthoukos is een van daardie resepteboeke wat jy vir die volgende geslag sal wil bêre, en Clover is trots daarop om ’n deel van hierdie smaaklike nalatenskap te wees. Mag dié boek jou help om meer kosbare herinneringe te skep deur jou kook- en bakwerk!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e"}
Onthoukos (Clover)

Onthoukos (Clover)

R 150.00

Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Die meeste van ons het aangename herinneringe oor kos. Dalk ’n gunsteling-dis gemaak deur ’n geliefde ouma of tannie, of ’n spesiale aroma wat ons terugneem na ’n tyd en plek toe die lewe net perfek was. In Clover Onthoukos het ons onderneem om 55 van hierdie betowerende resepte met jou te deel… disse ...


More Info
Karlien kan nie Kook nie!

Soft Cover

R 360.00
{"id":7062531440812,"title":"Karlien kan nie Kook nie!","handle":"karlien-kan-nie-kook-nie","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eResepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie gevolg is ’n heerlike resepteboek propvol wengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in ’n japtrap kan maak.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKarlien kan nie kook nie sluit alles in van familiekos en trooskos tot romantiese etes vir twee en lekkernye vir die kroos.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOf jy nou vinnig iets ná werk aan mekaar wil slaan of die Sondag grênd wil onthaal, dié boek gaan elke keer tot jou redding kom. Beïndruk jou gesin en jou gaste met hartlike huiskos wat na baie moeite lyk, maar geen moeite is nie!\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-11-08T10:19:37+02:00","created_at":"2021-11-08T10:19:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":36000,"price_min":36000,"price_max":36000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797818880172,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Izelle Hoffman\/ Karlien v Jaarsveld","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Karlien kan nie Kook nie!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":36000,"weight":480,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799396119","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Karlienkanniekooknie.jpg?v=1636359660"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Karlienkanniekooknie.jpg?v=1636359660","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306548904108,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":400,"width":300,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Karlienkanniekooknie.jpg?v=1636359660"},"aspect_ratio":0.75,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Karlienkanniekooknie.jpg?v=1636359660","width":300}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eResepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?”\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie gevolg is ’n heerlike resepteboek propvol wengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in ’n japtrap kan maak.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKarlien kan nie kook nie sluit alles in van familiekos en trooskos tot romantiese etes vir twee en lekkernye vir die kroos.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOf jy nou vinnig iets ná werk aan mekaar wil slaan of die Sondag grênd wil onthaal, dié boek gaan elke keer tot jou redding kom. Beïndruk jou gesin en jou gaste met hartlike huiskos wat na baie moeite lyk, maar geen moeite is nie!\u003c\/span\u003e"}
Karlien kan nie Kook nie!

Karlien kan nie Kook nie!

R 360.00

Resepte só maklik, enigeen kan dit maak! Karlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: “Wat eet ons vanaand?”Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat só maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak!Die ge...


More Info
Help! My kind is anders

Soft Cover

R 300.00
{"id":4571896676463,"title":"Help! My kind is anders","handle":"help-my-kind-is-anders","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hy ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? En sê nou sy het nie leerprobleme nie, maar sukkel met angs? In Help! My kind is anders! beantwoord ’n span kundiges dié en vele ander vrae waarmee ouers vandag worstel. Is terapie werklik nodig of net ’n geldmaakstorie? En waar begin ’n mens as jy dink daar is fout? In 30 boeiende gevallestudies vertel ouers en terapeute saam hul ware verhale van deursettingsvermoë en hoop. Sielkundiges, spraakterapeute, oudioloë, arbeidsterapeute, fisioterapeute, spelterapeute en ander medici deel hul kennis, ervaring en geheime. Help! My kind is anders! is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak! Christien Neser is ’n skrywer en spraakterapeut wat al vir sowat 40 jaar in praktyk is.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-10-08T15:17:22+02:00","created_at":"2020-10-06T13:04:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Lapa","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":30000,"price_min":30000,"price_max":30000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114916425839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Help! My kind is anders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":30000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799396294","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Help_Mykindisanders.jpg?v=1601982284"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Help_Mykindisanders.jpg?v=1601982284","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789784404079,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.635,"height":1200,"width":762,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Help_Mykindisanders.jpg?v=1601982284"},"aspect_ratio":0.635,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Help_Mykindisanders.jpg?v=1601982284","width":762}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hy ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? En sê nou sy het nie leerprobleme nie, maar sukkel met angs? In Help! My kind is anders! beantwoord ’n span kundiges dié en vele ander vrae waarmee ouers vandag worstel. Is terapie werklik nodig of net ’n geldmaakstorie? En waar begin ’n mens as jy dink daar is fout? In 30 boeiende gevallestudies vertel ouers en terapeute saam hul ware verhale van deursettingsvermoë en hoop. Sielkundiges, spraakterapeute, oudioloë, arbeidsterapeute, fisioterapeute, spelterapeute en ander medici deel hul kennis, ervaring en geheime. Help! My kind is anders! is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak! Christien Neser is ’n skrywer en spraakterapeut wat al vir sowat 40 jaar in praktyk is.\u003c\/span\u003e"}
Help! My kind is anders

Help! My kind is anders

R 300.00

Hoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hy ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? En sê n...


More Info
Veels Geluk Liewe Maatjie

Soft Cover

R 140.00
{"id":4493781172335,"title":"Veels Geluk Liewe Maatjie","handle":"veels-geluk-liewe-maatjie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVeels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-21T11:29:12+02:00","created_at":"2020-06-21T11:29:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31785729392751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marlo Kitshoff-Carstens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Veels Geluk Liewe Maatjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":405,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799368321","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6384246456431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVeels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Veels Geluk Liewe Maatjie

Veels Geluk Liewe Maatjie

R 140.00

Veels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word. Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.


More Info
{"id":4468942241903,"title":"Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!","handle":"teepartytjie-clover-55-wenresepte-van-20-jaar","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKoninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.\u003c\/span\u003eClover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSo, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T11:09:18+02:00","created_at":"2020-05-25T11:11:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":30000,"price_min":30000,"price_max":30000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635044597871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clover","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":30000,"weight":425,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393392","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248339800175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.756,"height":500,"width":378,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865"},"aspect_ratio":0.756,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865","width":378}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKoninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.\u003c\/span\u003eClover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSo, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.\u003c\/p\u003e"}
Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!

Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!

R 300.00

Koninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.Clover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen! In Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek ...


More Info