Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
Ena Murray: Keur 17

Soft Cover

R 290.00
{"id":7086052737196,"title":"Ena Murray: Keur 17","handle":"ena-murray-keur-17","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn \u003cem\u003eVerwonde jare \u003c\/em\u003espat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eMôre lê ver\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003eword die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy ’n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En dié les leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eEn in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie meisie van Klaradynstraat\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003ehet prokureur Owen Kemp Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. Selfs in die mees vooraanstaande huise is daar geheime onderstrominge en hartseer. So het Isobel, Owen Kemp se dogter, alles wat haar hart begeer, en tog word sy deur erge mismoed geteister . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-11-25T10:27:25+02:00","created_at":"2021-11-25T10:27:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40856963055788,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ena Murray","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ena Murray: Keur 17","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":535,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624084914","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur17.jpg?v=1637828885"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur17.jpg?v=1637828885","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23507575275692,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":777,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur17.jpg?v=1637828885"},"aspect_ratio":0.644,"height":777,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EnaMurrayKeur17.jpg?v=1637828885","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn \u003cem\u003eVerwonde jare \u003c\/em\u003espat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eMôre lê ver\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003eword die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy ’n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En dié les leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eEn in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie meisie van Klaradynstraat\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003ehet prokureur Owen Kemp Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. Selfs in die mees vooraanstaande huise is daar geheime onderstrominge en hartseer. So het Isobel, Owen Kemp se dogter, alles wat haar hart begeer, en tog word sy deur erge mismoed geteister . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Ena Murray: Keur 17

Ena Murray: Keur 17

R 290.00

In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag op...


More Info
Elsa Winckler Eerste Keur

Soft Cover

R 80.00
{"id":7210743857324,"title":"Elsa Winckler Eerste Keur","handle":"elsa-winckler-eerste-keur","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" id=\"book-description\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan altyd af\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eCilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003eLangbeen Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . . sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is? \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eTe eenders, te anders\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eAileen het lank oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, maar die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eTydlose liefde  \u003c\/em\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eKalinda het Suid-Afrika en haar eksman agtergelaat vir ’n nuwe lewe in Kanada, maar noudat sy terug is om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog, onthou sy Neil se dreigende laaste woorde aan haar. Maar eers het sy ander probleme. Soos die spook wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg – én haar kantsakdoekie agtergelaat het.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp die plaas aangekom, het Kalinda te kampe met die wildewragtag van ’n Zach met sy onredelike drang na ekstreme sport – én met die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eTerwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kies sake tussen haar en Zach alte vinnig koers – maar daar’s sy arrogante drie-date-reël, en boonop is Neil tóg nie iets van die verlede nie . . .   \u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\n\u003ca data-mce-fragment=\"1\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/sharer.php?u=http%3A%2F%2Fwww.nb.co.za%2Faf%2Fview-book%2F%3Fid%3D9780624084839\" class=\"btn btn-social-icon btn-facebook\" target=\"_blank\" data-mce-href=\"https:\/\/www.facebook.com\/sharer.php?u=http%3A%2F%2Fwww.nb.co.za%2Faf%2Fview-book%2F%3Fid%3D9780624084839\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\" class=\"fa fa-facebook\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ca data-mce-fragment=\"1\" href=\"https:\/\/twitter.com\/intent\/tweet?original_referer=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\u0026amp;ref_src=twsrc%5Etfw\u0026amp;text=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20\u0026amp;tw_p=tweetbutton\u0026amp;url=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\" class=\"fb_share_btn btn btn-social-icon btn-twitter\" target=\"_blank\" data-mce-href=\"https:\/\/twitter.com\/intent\/tweet?original_referer=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\u0026amp;ref_src=twsrc%5Etfw\u0026amp;text=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20\u0026amp;tw_p=tweetbutton\u0026amp;url=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\" class=\"fa fa-twitter\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ca data-mce-fragment=\"1\" href=\"mailto:?subject=NB%20Publishers:%20Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler\u0026amp;body=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20%20http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\" class=\"btn btn-social-icon btn-mail\" data-mce-href=\"mailto:?subject=NB%20Publishers:%20Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler\u0026amp;body=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20%20http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\" class=\"fa fa-envelope\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-03-11T15:50:42+02:00","created_at":"2022-03-11T15:50:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","NB","On Sale","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41325761298604,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elsa Winckler","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Elsa Winckler Eerste Keur","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624084839","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElsaWinckler.jpg?v=1647006643"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElsaWinckler.jpg?v=1647006643","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24493651853484,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.641,"height":780,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElsaWinckler.jpg?v=1647006643"},"aspect_ratio":0.641,"height":780,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ElsaWinckler.jpg?v=1647006643","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" id=\"book-description\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan altyd af\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eCilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eToe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie?\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003eLangbeen Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . . sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is? \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eTe eenders, te anders\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eAileen het lank oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, maar die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eTydlose liefde  \u003c\/em\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eKalinda het Suid-Afrika en haar eksman agtergelaat vir ’n nuwe lewe in Kanada, maar noudat sy terug is om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog, onthou sy Neil se dreigende laaste woorde aan haar. Maar eers het sy ander probleme. Soos die spook wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg – én haar kantsakdoekie agtergelaat het.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp die plaas aangekom, het Kalinda te kampe met die wildewragtag van ’n Zach met sy onredelike drang na ekstreme sport – én met die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eTerwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kies sake tussen haar en Zach alte vinnig koers – maar daar’s sy arrogante drie-date-reël, en boonop is Neil tóg nie iets van die verlede nie . . .   \u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\n\u003ca data-mce-fragment=\"1\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/sharer.php?u=http%3A%2F%2Fwww.nb.co.za%2Faf%2Fview-book%2F%3Fid%3D9780624084839\" class=\"btn btn-social-icon btn-facebook\" target=\"_blank\" data-mce-href=\"https:\/\/www.facebook.com\/sharer.php?u=http%3A%2F%2Fwww.nb.co.za%2Faf%2Fview-book%2F%3Fid%3D9780624084839\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\" class=\"fa fa-facebook\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ca data-mce-fragment=\"1\" href=\"https:\/\/twitter.com\/intent\/tweet?original_referer=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\u0026amp;ref_src=twsrc%5Etfw\u0026amp;text=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20\u0026amp;tw_p=tweetbutton\u0026amp;url=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\" class=\"fb_share_btn btn btn-social-icon btn-twitter\" target=\"_blank\" data-mce-href=\"https:\/\/twitter.com\/intent\/tweet?original_referer=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\u0026amp;ref_src=twsrc%5Etfw\u0026amp;text=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20\u0026amp;tw_p=tweetbutton\u0026amp;url=http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\" class=\"fa fa-twitter\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ca data-mce-fragment=\"1\" href=\"mailto:?subject=NB%20Publishers:%20Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler\u0026amp;body=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20%20http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\" class=\"btn btn-social-icon btn-mail\" data-mce-href=\"mailto:?subject=NB%20Publishers:%20Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler\u0026amp;body=Elsa%20Winckler%20Eerste%20Keur%20-%20Elsa%20Winckler,%20%20http:\/\/www.nb.co.za\/af\/view-book\/?id=9780624084839\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\" class=\"fa fa-envelope\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler Eerste Keur

R 80.00

Van altyd af  Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie...


More Info
Wilna Adriaanse Omnibus 1

Soft Cover

R 80.00
{"id":7210744381612,"title":"Wilna Adriaanse Omnibus 1","handle":"wilna-adriaanse-omnibus-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eGeorgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e’n Ongewone belegging\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie. Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eAlleenvlug\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om na ’n sendinghospitaal in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie reuk van verlange\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Dan daag haar eerste liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op. \u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-03-11T15:52:43+02:00","created_at":"2022-03-11T15:52:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41325762773164,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wilna Adriaanse","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wilna Adriaanse Omnibus 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624088752","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WilnaAdriaanse.jpg?v=1647006784"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WilnaAdriaanse.jpg?v=1647006784","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24493655130284,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.656,"height":761,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WilnaAdriaanse.jpg?v=1647006784"},"aspect_ratio":0.656,"height":761,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WilnaAdriaanse.jpg?v=1647006784","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eGeorgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e’n Ongewone belegging\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie. Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eAlleenvlug\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om na ’n sendinghospitaal in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie reuk van verlange\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Dan daag haar eerste liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op. \u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
Wilna Adriaanse Omnibus 1

Wilna Adriaanse Omnibus 1

R 80.00

Georgina Walters besluit om die kinderoppasser vir drie kinders te wees in ’n Ongewone belegging. Die kinders se pa dink sy is nie opgewasse vir haar taak nie. Francis Malan se verbintenis met die enigmatiese joernalis Michael Alheit is veronderstel om slegs platonies van aard te wees in Alleenvlug. Dr. Josslyn Neethling sien vroualleen om ...


More Info
’n Soort van bevryde vrou

Soft Cover

R 60.00
{"id":7289047023788,"title":"’n Soort van bevryde vrou","handle":"n-soort-van-bevryde-vrou","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag - verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook 'n man wat haar verstand stil soen. Sal sy die regte besluit kan neem? Indien nie, sal sy 'n tweede kans kry om haar foute reg te stel?\u003c\/span\u003e","published_at":"2022-05-20T11:12:39+02:00","created_at":"2022-05-20T11:12:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41596665036972,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kristel Loots","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"’n Soort van bevryde vrou","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624087663","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soortvanbevrydevrou.jpg?v=1653037959"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soortvanbevrydevrou.jpg?v=1653037959","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":25033720627372,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":768,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soortvanbevrydevrou.jpg?v=1653037959"},"aspect_ratio":0.65,"height":768,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Soortvanbevrydevrou.jpg?v=1653037959","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag - verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook 'n man wat haar verstand stil soen. Sal sy die regte besluit kan neem? Indien nie, sal sy 'n tweede kans kry om haar foute reg te stel?\u003c\/span\u003e"}
’n Soort van bevryde vrou

’n Soort van bevryde vrou

R 60.00

Zoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag - verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook ...


More Info
Vet feetjies vlieg nie

Soft Cover

R 60.00
{"id":7289047253164,"title":"Vet feetjies vlieg nie","handle":"vet-feetjies-vlieg-nie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eLucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van 'n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie … Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2022-05-20T11:13:22+02:00","created_at":"2022-05-20T11:13:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41596665462956,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kristel Loots","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vet feetjies vlieg nie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624083245","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vetfeetjiesvliegnie.jpg?v=1653038026"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vetfeetjiesvliegnie.jpg?v=1653038026","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":25033732980908,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":773,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vetfeetjiesvliegnie.jpg?v=1653038026"},"aspect_ratio":0.647,"height":773,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vetfeetjiesvliegnie.jpg?v=1653038026","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eLucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van 'n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie … Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e"}
Vet feetjies vlieg nie

Vet feetjies vlieg nie

R 60.00

Lucy Lombaard dra XL-klere in 'n eeu waar vrouelywe soos kodestrepies lyk. Om dan nog vir SARS te werk dra nie juis by tot haar gewildheid nie. Maar sy het die hart van 'n feetjie wat veerlig deur die lewe wil gaan. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie … Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelli...


More Info
'n Brief vir Reina

Soft Cover

R 60.00
{"id":7289047810220,"title":"'n Brief vir Reina","handle":"n-brief-vir-reina","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eWanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op 'n boks briewe af. Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy. Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in 'n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat in sy pad staan is Reina se handtekening. Dinge is egter nie so eenvoudig vir Reina nie. Wat maak sy met haar ouma se vriende? En wat maak sy met haar swanger winkelassistent?\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-05-20T11:14:20+02:00","created_at":"2022-05-20T11:14:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41596666314924,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elsa Winckler","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"'n Brief vir Reina","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780796321008","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BriefvirReina.jpg?v=1653038078"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BriefvirReina.jpg?v=1653038078","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":25033738813612,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.654,"height":764,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BriefvirReina.jpg?v=1653038078"},"aspect_ratio":0.654,"height":764,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BriefvirReina.jpg?v=1653038078","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eWanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op 'n boks briewe af. Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy. Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in 'n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat in sy pad staan is Reina se handtekening. Dinge is egter nie so eenvoudig vir Reina nie. Wat maak sy met haar ouma se vriende? En wat maak sy met haar swanger winkelassistent?\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
'n Brief vir Reina

'n Brief vir Reina

R 60.00

Wanneer Reina ná haar ouma se af sterwe die huis begin opruim, kom sy on verwags op 'n boks briewe af. Hoe verder Reina lees, hoe meer ver stom is sy. Haar ouma se onmoontlike keuse plaas Reina se be staan in 'n heel nuwe lig. Die ontnugterde en siniese Derek wil Reina se huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat in sy pad staan...


More Info