Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4351903629423,"title":"1000 Punte-tot-punte-boek: Diere","handle":"1000-punte-tot-punte-boek-diere","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOnthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge (dot to dot) van kleintyd? Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met 'n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy het 'n halfuur tot 'n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: 'n diereprent wat jy met trots kan raam en jou boonop ure se pret verskaf het. Punte-tot-prente-tekeninge het duidelik hul kinderskoene ontgroei!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-12-10T14:05:29+02:00","created_at":"2019-12-10T14:05:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Aktiwiteitsboeke","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31195507720303,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"1000 Punte-tot-punte-boek: Diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":320,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798173902","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/1000_Punte_tot_prente_boek_diere.jpg?v=1575979796"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/1000_Punte_tot_prente_boek_diere.jpg?v=1575979796","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":5674322296943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.717,"height":265,"width":190,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/1000_Punte_tot_prente_boek_diere.jpg?v=1575979796"},"aspect_ratio":0.717,"height":265,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/1000_Punte_tot_prente_boek_diere.jpg?v=1575979796","width":190}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOnthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge (dot to dot) van kleintyd? Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met 'n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy het 'n halfuur tot 'n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: 'n diereprent wat jy met trots kan raam en jou boonop ure se pret verskaf het. Punte-tot-prente-tekeninge het duidelik hul kinderskoene ontgroei!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

1000 Punte-tot-punte-boek: Diere

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Human & Rousseau

Onthou jy nog daardie punte-tot-prente-tekeninge (dot to dot) van kleintyd? Herontdek vandag weer hierdie lekker. Verbind die punte, wat in groepe van honderd verdeel is, elk met 'n ander kleur, sodat jy maklik die volgende punt kan kry.

Jy het 'n halfuur tot 'n uur per skets nodig asook 'n bietjie konsentrasie en geduld. Die eindresultaat: 'n diereprent wat jy met trots kan raam en jou boonop ure se pret verskaf het. Punte-tot-prente-tekeninge het duidelik hul kinderskoene ontgroei!

Related Products