Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461198803055,"title":"Agent Snoet en die katte kwaad: Boek 1","handle":"agent-snoet-en-die-katte-kwaad-boek-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAgent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die eerste titel, die suksesvolle Agent Snoet en die Botterdiamant, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture - en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T13:59:16+02:00","created_at":"2020-05-19T14:00:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608324784239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Bloemhof","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Agent Snoet en die katte kwaad: Boek 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":209,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799341430","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AgentSnoetendieKattekwaad.jpg?v=1589889612"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AgentSnoetendieKattekwaad.jpg?v=1589889612","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219107074159,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.688,"height":400,"width":275,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AgentSnoetendieKattekwaad.jpg?v=1589889612"},"aspect_ratio":0.688,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/AgentSnoetendieKattekwaad.jpg?v=1589889612","width":275}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAgent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die eerste titel, die suksesvolle Agent Snoet en die Botterdiamant, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture - en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor.\u003c\/span\u003e"}

Agent Snoet en die katte kwaad: Boek 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Francois Bloemhof

Agent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die eerste titel, die suksesvolle Agent Snoet en die Botterdiamant, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture - en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor.