Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8267157373100,"title":"Ben en die groot wedstryd","handle":"ben-en-die-groot-wedstryd","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBen gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-23T11:41:53+02:00","created_at":"2025-06-23T11:41:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Emosies","Fiksie","Johan Strauss","Kinders","Lapa","Opvoedkundig","Zuléka Smit"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44510153375916,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johann Strauss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ben en die groot wedstryd","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779880345","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31284832600236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.781,"height":1200,"width":937,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575"},"aspect_ratio":0.781,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_groot_wedstryd_cover.jpg?v=1750671575","width":937}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBen gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Ben en die groot wedstryd

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Johann Strauss

Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.

Related Products