Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454588252271,"title":"Bomani Meerkat: Die twee jaloerse meerkatte en ander avonture","handle":"bomani-meerkat-die-twee-jaloerse-merekatte-en-ander-avonture","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-13T10:45:58+02:00","created_at":"2020-05-13T10:47:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":2900,"price_min":2900,"price_max":2900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572293714031,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ewald van Rensburg","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bomani Meerkat: Die twee jaloerse meerkatte en ander avonture","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":2900,"weight":140,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920593155","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BomaniMeerkatTweeJaloerseMeerkatte.jpg?v=1589359671"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BomaniMeerkatTweeJaloerseMeerkatte.jpg?v=1589359671","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186966712431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.918,"height":400,"width":367,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BomaniMeerkatTweeJaloerseMeerkatte.jpg?v=1589359671"},"aspect_ratio":0.918,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BomaniMeerkatTweeJaloerseMeerkatte.jpg?v=1589359671","width":367}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.\u003c\/span\u003e"}

Bomani Meerkat: Die twee jaloerse meerkatte en ander avonture

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ewald van Rensburg

Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.

Related Products