Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193948803183,"title":"Briljant!","handle":"briljant","description":"\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eOpwindende eksperimente wat jy buite kan doen!\u003cbr\u003eHierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe oppervlakspanning werk. Maak 'n wurmplasie en kyk hoe wurms in die grond ronddolwe, of bou 'n vlieër en ontdek die sleutel tot aërodinamika.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cbr\u003eMet fantastiese foto's, duidelike stap vir stap illustrasies, en gedetailleerde instruksies sal jong slimkoppe sommer uit die staanspoor nie kan wag om weg te spring met die eksperimente nie. Elke aktiwiteit bevat 'n duidelike Hoe werk dit?-verduideliking, wat die fassinerende wetenskap agter die eksperiment verduidelik, asook voorbeelde uit die regte lewe gee om alledaagse wetenskaplike beginsels in aksie te sien.\u003cbr\u003eHierdie boek is propvol opwindende projekte wat jong wetenskaplikes en buitelug-entoesiaste sal inspireer en hulle die buitelewe laat verken sodat hulle hul wêreld beter kan leer verstaan. Dit is 'n moet-hê-boek vir elke jong wetenskaplike wat nuuskierig is oor die wêreld.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-08T13:22:22+02:00","created_at":"2019-04-08T13:22:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20553388327023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Robert Winston","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Briljant!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":55,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799390650","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Briljant.jpg?v=1554722616"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Briljant.jpg?v=1554722616","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949813440623,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.753,"height":320,"width":241,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Briljant.jpg?v=1554722616"},"aspect_ratio":0.753,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Briljant.jpg?v=1554722616","width":241}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eOpwindende eksperimente wat jy buite kan doen!\u003cbr\u003eHierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe oppervlakspanning werk. Maak 'n wurmplasie en kyk hoe wurms in die grond ronddolwe, of bou 'n vlieër en ontdek die sleutel tot aërodinamika.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cbr\u003eMet fantastiese foto's, duidelike stap vir stap illustrasies, en gedetailleerde instruksies sal jong slimkoppe sommer uit die staanspoor nie kan wag om weg te spring met die eksperimente nie. Elke aktiwiteit bevat 'n duidelike Hoe werk dit?-verduideliking, wat die fassinerende wetenskap agter die eksperiment verduidelik, asook voorbeelde uit die regte lewe gee om alledaagse wetenskaplike beginsels in aksie te sien.\u003cbr\u003eHierdie boek is propvol opwindende projekte wat jong wetenskaplikes en buitelug-entoesiaste sal inspireer en hulle die buitelewe laat verken sodat hulle hul wêreld beter kan leer verstaan. Dit is 'n moet-hê-boek vir elke jong wetenskaplike wat nuuskierig is oor die wêreld.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Briljant!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Robert Winston

Opwindende eksperimente wat jy buite kan doen!
Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe oppervlakspanning werk. Maak 'n wurmplasie en kyk hoe wurms in die grond ronddolwe, of bou 'n vlieër en ontdek die sleutel tot aërodinamika.

Met fantastiese foto's, duidelike stap vir stap illustrasies, en gedetailleerde instruksies sal jong slimkoppe sommer uit die staanspoor nie kan wag om weg te spring met die eksperimente nie. Elke aktiwiteit bevat 'n duidelike Hoe werk dit?-verduideliking, wat die fassinerende wetenskap agter die eksperiment verduidelik, asook voorbeelde uit die regte lewe gee om alledaagse wetenskaplike beginsels in aksie te sien.
Hierdie boek is propvol opwindende projekte wat jong wetenskaplikes en buitelug-entoesiaste sal inspireer en hulle die buitelewe laat verken sodat hulle hul wêreld beter kan leer verstaan. Dit is 'n moet-hê-boek vir elke jong wetenskaplike wat nuuskierig is oor die wêreld.

Related Products