Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461200343151,"title":"Bullebakke: Episode 1","handle":"bullebakke-episode-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net ... GOOR. \u003c\/span\u003eMAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit ’n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met dié vier bullebakke saam?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:04:24+02:00","created_at":"2020-05-19T14:04:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608344871023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aaron Blabey","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bullebakke: Episode 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":165,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310525"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/BulleBakkeEpisode1.jpg?v=1589889891"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/BulleBakkeEpisode1.jpg?v=1589889891","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219119558767,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.76,"height":400,"width":304,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/BulleBakkeEpisode1.jpg?v=1589889891"},"aspect_ratio":0.76,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/BulleBakkeEpisode1.jpg?v=1589889891","width":304}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net ... GOOR. \u003c\/span\u003eMAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit ’n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met dié vier bullebakke saam?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!\u003c\/p\u003e"}

Bullebakke: Episode 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Aaron Blabey

Ontmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net ... GOOR. MAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie.

En hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit ’n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met dié vier bullebakke saam?

Dié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!

Related Products