Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461200212079,"title":"Bullebakke: Episode 2","handle":"bullebakke-episode-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:02:36+02:00","created_at":"2020-05-19T14:03:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608342315119,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aaron Blabey","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bullebakke: Episode 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":165,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310532","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakkeEpisode2.jpg?v=1589889827"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakkeEpisode2.jpg?v=1589889827","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219117920367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.765,"height":400,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakkeEpisode2.jpg?v=1589889827"},"aspect_ratio":0.765,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BulleBakkeEpisode2.jpg?v=1589889827","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet\u003c\/p\u003e"}

Bullebakke: Episode 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Aaron Blabey

10 000 hoenders is vasgevang in ’n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.

Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan?

Dié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet

Related Products