Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193946706031,"title":"Bytjie en Beer","handle":"bytjie-en-beer","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings. Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-08T13:15:26+02:00","created_at":"2019-04-08T13:15:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20553324789871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ann Bonwill","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Bytjie en Beer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":144,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432304980","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bytjie_en_Beer.jpg?v=1554722218"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bytjie_en_Beer.jpg?v=1554722218","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949812260975,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.848,"height":400,"width":339,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bytjie_en_Beer.jpg?v=1554722218"},"aspect_ratio":0.848,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bytjie_en_Beer.jpg?v=1554722218","width":339}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings. Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Bytjie en Beer

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ann Bonwill

Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word.

Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings. Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.