Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464608542831,"title":"Dag toe die draak kom: Boek vir Meisies","handle":"dag-toe-die-draak-kom-boek-vir-meisies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is ’n draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm. \u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:06:23+02:00","created_at":"2020-05-21T17:07:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618696708207,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dag toe die draak kom: Boek vir Meisies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":117,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178679","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagtoediedraakkom_Meisies.jpg?v=1590073649"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagtoediedraakkom_Meisies.jpg?v=1590073649","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230497132655,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":434,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagtoediedraakkom_Meisies.jpg?v=1590073649"},"aspect_ratio":0.645,"height":434,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagtoediedraakkom_Meisies.jpg?v=1590073649","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is ’n draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm. \u003c\/span\u003e"}

Dag toe die draak kom: Boek vir Meisies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is ’n draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm. 

Related Products