Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3923820478575,"title":"Dapper Muis, Die","handle":"dapper-muis-die","description":"\u003cspan\u003eEk’s ’n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003een daar’s niks waarvoor ek skrik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003enee, daar’s niks waarvoor ek skrik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn sê nou daar’s ’n kat ...?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se prettige liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:43:49+02:00","created_at":"2019-07-04T11:43:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":11500,"price_min":11500,"price_max":11500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366610067567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Betty Misheiker en Chris Venter","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Dapper Muis, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11500,"weight":111,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383775","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dapper_Muis.jpg?v=1562233520"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dapper_Muis.jpg?v=1562233520","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2088041578607,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dapper_Muis.jpg?v=1562233520"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dapper_Muis.jpg?v=1562233520","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eEk’s ’n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003een daar’s niks waarvoor ek skrik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003enee, daar’s niks waarvoor ek skrik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn sê nou daar’s ’n kat ...?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se prettige liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.\u003c\/p\u003e"}

Dapper Muis, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Betty Misheiker en Chris Venter

Ek’s ’n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis,

en daar’s niks waarvoor ek skrik nie.

Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang,

nee, daar’s niks waarvoor ek skrik nie.

En sê nou daar’s ’n kat ...?

Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se prettige liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.

Hierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.