Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8655030976684,"title":"Dapper: Paulus","handle":"dapper-paulus","description":"\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eGlo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003ePaulus: God se dapper apostel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eInspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eAnder titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e48 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cul\u003e\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2026-07-09T10:34:59+02:00","created_at":"2026-07-09T10:34:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Christelik","Kinders","Latest","Onder 6"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46745934659756,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christelike Uitgewers Maatskappy","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dapper: Paulus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638003598","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Paulus.webp?v=1783586126"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Paulus.webp?v=1783586126","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33873703960748,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Paulus.webp?v=1783586126"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Paulus.webp?v=1783586126","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eGlo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePaulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003ePaulus: God se dapper apostel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eInspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eAnder titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e48 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cul\u003e\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Dapper: Paulus

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Christelike Uitgewers Maatskappy

Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?

Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.

Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.

  • Inspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
  • Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.
  • 48 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle.

    Related Products