Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454631997551,"title":"Dawid \u0026 Goliat: Soek, vind, Ontdek","handle":"david-goliat-soek-vind-ontdek","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor. Daar is ook ’n boek oor Noag se ark in die reeks.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:19:05+02:00","created_at":"2020-05-13T11:19:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-fiksie","On Sale","Onder 6"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":10000,"compare_at_price_min":10000,"compare_at_price_max":10000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572620476527,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"SCM","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Dawid \u0026 Goliat: Soek, vind, Ontdek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":10000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415339268","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DavidenGoliat.jpg?v=1589361581"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DavidenGoliat.jpg?v=1589361581","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187170300015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":500,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DavidenGoliat.jpg?v=1589361581"},"aspect_ratio":1.0,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DavidenGoliat.jpg?v=1589361581","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor. Daar is ook ’n boek oor Noag se ark in die reeks.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Dawid & Goliat: Soek, vind, Ontdek

Product Info
R 100.00
Maximum quantity available reached.
Author: SCM

Met Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan.

Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor. Daar is ook ’n boek oor Noag se ark in die reeks.