Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7848729378988,"title":"David Walliams: Gedierte In Die Gange","handle":"david-walliams-gedierte-in-die-gange","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-04-08T11:22:40+02:00","created_at":"2024-04-08T11:22:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43255445815468,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Gedierte In Die Gange","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311867","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29149053485228,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":429,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175"},"aspect_ratio":0.653,"height":429,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485311867.jpg?v=1712568175","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

David Walliams: Gedierte In Die Gange

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: David Walliams

BRITTANJE. DIE TOEKOMS. DIE JAAR 2120. Londen lê in puin, die mense is honger en die hele koninkryk is in pikdonker gehul. Prins Albert, ’n tingerige boekwurm, het nog nooit die veiligheid van Buckingham-paleis verlaat nie. Maar nou gebeur daar vreemde dinge tussen die mure van die paleis – en Alfred se lewe gaan vir ewig verander. Snags dwaal daar iets gruweliks in die gange rond. Wanneer Alfred se geliefde ma, die koningin, na die Londense Tower weggesleep word, moet die seun al sy moed bymekaar skraap om op ’n epiese avontuur te gaan sodat hy haar – en die hele wêreld – kan red. Reis vooruit in tyd en geniet hierdie fantastiese avontuur – ’n stories vol mites en legendes wat jou tot reg aan die boeiende einde vasgenael sal hou.

Related Products