Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2211885809775,"title":"Babalela storieboek, Die","handle":"die-babalela-storieboek","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDiep, diep in ’n donker bos\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewaar die son net soms deur die takke loer,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ediep, diep in ’n donker bos\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewaar die varings welig diepgroen staan,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ediep, diep in ’n donker bos,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ein ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewoon die Babalela.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDuisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop, die Babalela-verhoogstuk het die land platgetoer en danksy ’n Babalela-pop, -T-hemde en ’n CD het dié pers bosbewonertjie diep in kinderharte gekruip.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die eerste keer verskyn al vier Babalela-boeke nou saam in een storie-omnibus. Dit sluit vier stories in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Babalela\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Diep, diep in ’n donker bos\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Los ons uit!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Ons kan!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T18:06:14+02:00","created_at":"2019-05-01T18:06:14+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672895451247,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martie Prellar","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Babalela storieboek, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":751,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384239","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Babalela_storieboek.jpg?v=1556726958"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Babalela_storieboek.jpg?v=1556726958","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1978037076079,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.725,"height":400,"width":290,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Babalela_storieboek.jpg?v=1556726958"},"aspect_ratio":0.725,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Babalela_storieboek.jpg?v=1556726958","width":290}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDiep, diep in ’n donker bos\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewaar die son net soms deur die takke loer,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ediep, diep in ’n donker bos\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewaar die varings welig diepgroen staan,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ediep, diep in ’n donker bos,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ein ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewoon die Babalela.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDuisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop, die Babalela-verhoogstuk het die land platgetoer en danksy ’n Babalela-pop, -T-hemde en ’n CD het dié pers bosbewonertjie diep in kinderharte gekruip.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die eerste keer verskyn al vier Babalela-boeke nou saam in een storie-omnibus. Dit sluit vier stories in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Babalela\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Diep, diep in ’n donker bos\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Los ons uit!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e* Ons kan!\u003c\/p\u003e"}

Babalela storieboek, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Martie Prellar

Diep, diep in ’n donker bos

waar die son net soms deur die takke loer,

diep, diep in ’n donker bos

waar die varings welig diepgroen staan,

diep, diep in ’n donker bos,

in ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar,

woon die Babalela.

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop, die Babalela-verhoogstuk het die land platgetoer en danksy ’n Babalela-pop, -T-hemde en ’n CD het dié pers bosbewonertjie diep in kinderharte gekruip.

Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!

Vir die eerste keer verskyn al vier Babalela-boeke nou saam in een storie-omnibus. Dit sluit vier stories in:

* Babalela

* Diep, diep in ’n donker bos

* Los ons uit!

* Ons kan!