Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454658408559,"title":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","handle":"die-boomhuis-met-39-vloere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","created_at":"2020-05-13T11:41:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572746600559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andy Griffiths","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boomhuis met 39 Vloere, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":339,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310914"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187285512303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.724,"height":450,"width":326,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930"},"aspect_ratio":0.724,"height":450,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Boomhuismet39Vloere.jpg?v=1589362930","width":326}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAndy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Boomhuis met 39 Vloere, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Andy Griffiths

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).

MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...

Related Products