Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193947394159,"title":"Diere se Prettige Kermis, Die","handle":"die-diere-se-prettige-kermis","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie storie gaan oor Mattie, ’n dogtertjie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar avonture word net meer en meer… \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNonnetjie Uil nooi Mattie na nog ’n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ’n plan en die kermis eindig op ’n goeie noot.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-08T13:18:27+02:00","created_at":"2019-04-08T13:18:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20553352478831,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lynn Bedford Hall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Diere se Prettige Kermis, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":153,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432306489","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Diere_se_prettige_kermis.jpg?v=1554722421"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Diere_se_prettige_kermis.jpg?v=1554722421","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949812654191,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":400,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Diere_se_prettige_kermis.jpg?v=1554722421"},"aspect_ratio":1.0,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Diere_se_prettige_kermis.jpg?v=1554722421","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie storie gaan oor Mattie, ’n dogtertjie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar avonture word net meer en meer… \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNonnetjie Uil nooi Mattie na nog ’n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ’n plan en die kermis eindig op ’n goeie noot.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Diere se Prettige Kermis, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lynn Bedford Hall

Die storie gaan oor Mattie, ’n dogtertjie wat op ’n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar avonture word net meer en meer…

Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog ’n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ’n plan en die kermis eindig op ’n goeie noot.

Related Products