{"id":2182938886255,"title":"Dinosourusse, Die","handle":"die-dinosourusse","description":"Maak vas jou sitplekgordel, die Dinosourusse is terug! \n\u003cp\u003eLees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:19:20+02:00","created_at":"2019-03-25T08:52:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders"],"price":4500,"price_min":4500,"price_max":4500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471698817135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kobus Geldenhuys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Dinosourusse, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4500,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175074","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932866027631,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.689,"height":270,"width":186,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018"},"aspect_ratio":0.689,"height":270,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Dinosourusse.jpg?v=1553497018","width":186}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Maak vas jou sitplekgordel, die Dinosourusse is terug! \n\u003cp\u003eLees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's.\u003c\/p\u003e"}
Dinosourusse, Die
Maak vas jou sitplekgordel, die Dinosourusse is terug!
Lees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor Superdino's.