Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669017731183,"title":"Otters, Die (7): se Veldskoolavonture","handle":"die-otters-se-veldskoolavonture","description":"\u003cp\u003eDie Otters gaan veldskool toe. Hier leer hulle ’n paar dinge oor die natuur en oor hulself, en versterk die vriendskapsbande terwyl die seuns snags om ’n kampvuurtjie sit en die veldskoollied sing. Bedags moet hulle deur hindernisbane sukkel en hul weg met ’n kompas oor berge en deur dale terug na die kamp vind.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWeggesteek in die digte bosveldwêreld is tekens van ’n ou beskawing. Die seuns kom op vreemde plekke af. Hulle ontdek ’n donker tonnel, ’n gevaarlike grot en ’n vervalle kasteel …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wat soek twee gewapende mans in die grot? En is die ou kasteel regtig so verlate soos wat dit van ver af lyk?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:54+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675710575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (7): se Veldskoolavonture","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194185","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Veldskoolavontuur_7.jpg?v=1538809963"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Veldskoolavontuur_7.jpg?v=1538809963","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082602455151,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.638,"height":400,"width":255,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Veldskoolavontuur_7.jpg?v=1538809963"},"aspect_ratio":0.638,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Veldskoolavontuur_7.jpg?v=1538809963","width":255}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie Otters gaan veldskool toe. Hier leer hulle ’n paar dinge oor die natuur en oor hulself, en versterk die vriendskapsbande terwyl die seuns snags om ’n kampvuurtjie sit en die veldskoollied sing. Bedags moet hulle deur hindernisbane sukkel en hul weg met ’n kompas oor berge en deur dale terug na die kamp vind.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWeggesteek in die digte bosveldwêreld is tekens van ’n ou beskawing. Die seuns kom op vreemde plekke af. Hulle ontdek ’n donker tonnel, ’n gevaarlike grot en ’n vervalle kasteel …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wat soek twee gewapende mans in die grot? En is die ou kasteel regtig so verlate soos wat dit van ver af lyk?\u003c\/p\u003e"}

Otters, Die (7): se Veldskoolavonture

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die Otters gaan veldskool toe. Hier leer hulle ’n paar dinge oor die natuur en oor hulself, en versterk die vriendskapsbande terwyl die seuns snags om ’n kampvuurtjie sit en die veldskoollied sing. Bedags moet hulle deur hindernisbane sukkel en hul weg met ’n kompas oor berge en deur dale terug na die kamp vind.

Weggesteek in die digte bosveldwêreld is tekens van ’n ou beskawing. Die seuns kom op vreemde plekke af. Hulle ontdek ’n donker tonnel, ’n gevaarlike grot en ’n vervalle kasteel …

Maar wat soek twee gewapende mans in die grot? En is die ou kasteel regtig so verlate soos wat dit van ver af lyk?

Related Products