Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669017665647,"title":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","handle":"die-otters-skateiland-van-die-seychelles","description":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675219055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869194178","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082604945519,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":479,"width":308,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000"},"aspect_ratio":0.643,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Otters_Skateiland_vna_die_Seychelles_6.jpg?v=1538810000","width":308}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.\n\u003cp\u003eDie Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel \u003c\/p\u003e"}

Otters, Die (6): Skateiland van die Seychelles

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die drie vriende wat bekend staan as die Otters, gaan saam met Buks se ouers na die Seychelles. Hulle hou lekker vakansie en vergaap hulle aan die koraalriwwe wat soos slange langs die kus van Mahé af kronkel. Hulle sien interessante en gevaarlike visse en eet vreemde kosse.

Die Otters se aandag dwaal egter af van hierdie nuwighede wanneer Kassie per ongeluk hoor hoe twee mans praat van ’n kaart wat hulle na seerowerskatte kan lei. Ongelukkig kom die mans agter dat die seuns ook in die buit wil deel 

Related Products