Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2189685719151,"title":"Skoenlapperleeu, Die","handle":"die-skoenlapperleeu","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.” Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seker dat hulle vriendskap nooit vergeet sal word nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“Die skoenlapperleeu is uniek onder diere en boeke en sal almal se harte raak – jonk sowel as oud.” Virginia McKenna, born free-stigting.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-02T18:37:37+02:00","created_at":"2019-04-02T18:37:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20520453832815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Michael Morpurgo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skoenlapperleeu, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":130,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485304470","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Skoenlapperleeu.jpg?v=1554223180"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Skoenlapperleeu.jpg?v=1554223180","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1943551475823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Skoenlapperleeu.jpg?v=1554223180"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Skoenlapperleeu.jpg?v=1554223180","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.” Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seker dat hulle vriendskap nooit vergeet sal word nie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e“Die skoenlapperleeu is uniek onder diere en boeke en sal almal se harte raak – jonk sowel as oud.” Virginia McKenna, born free-stigting.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Skoenlapperleeu, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Michael Morpurgo

“Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.” Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seker dat hulle vriendskap nooit vergeet sal word nie.

“Die skoenlapperleeu is uniek onder diere en boeke en sal almal se harte raak – jonk sowel as oud.” Virginia McKenna, born free-stigting.

Related Products