Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454522060911,"title":"Droomstories vir Slaaptyd","handle":"droomstories-vir-slaaptyd","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDroomstories vir slaaptyd\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-en-Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T10:04:03+02:00","created_at":"2020-05-13T10:05:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Kinders"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572056047727,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diane Stortz","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Droomstories vir Slaaptyd","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":347,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415335161","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/detail.rdsw-3801-ga50.0.photo.1415335168.jpg?v=1589357127"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/detail.rdsw-3801-ga50.0.photo.1415335168.jpg?v=1589357127","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186728947823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.872,"height":500,"width":436,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/detail.rdsw-3801-ga50.0.photo.1415335168.jpg?v=1589357127"},"aspect_ratio":0.872,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/detail.rdsw-3801-ga50.0.photo.1415335168.jpg?v=1589357127","width":436}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDroomstories vir slaaptyd\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-en-Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.\u003c\/p\u003e"}

Droomstories vir Slaaptyd

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Diane Stortz

Droomstories vir slaaptyd

 

Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou-en-Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag.

Elke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.

Related Products