Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":3923767361647,"title":"Ek \u0026 Bella: Lekker verjaar!","handle":"ek-bella-lekker-verjaar","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.) \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word – en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:25:07+02:00","created_at":"2019-07-04T11:25:07+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366502097007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jenny Valentine","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek \u0026 Bella: Lekker verjaar!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":115,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799349788"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_Bella_Lekker_verjaar.jpg?v=1562232404"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_Bella_Lekker_verjaar.jpg?v=1562232404","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.) \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word – en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Ek & Bella: Lekker verjaar!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jenny Valentine

Bella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.)

Maar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word – en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.

Related Products