Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3970214232175,"title":"Ek sal jou styf vashou","handle":"ek-sal-jou-styf-vashou","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWanneer jy gelukkig is, hoor ek jou vrolik sing … Jy voel ligter as ’n veertjie lief vir elke liewe ding. Wanneer jy hartseer is, is ek altyd daar vir jou, om jou trane af te vee en jou teen my vas te hou. Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T14:08:55+02:00","created_at":"2019-09-05T14:08:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","Onder 6"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543414366319,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Smriti Prasadam-Hall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ek sal jou styf vashou","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":407,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377293","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_sal_jou_styf_vashou.jpg?v=1567685392"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_sal_jou_styf_vashou.jpg?v=1567685392","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2193830510703,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.9,"height":400,"width":360,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_sal_jou_styf_vashou.jpg?v=1567685392"},"aspect_ratio":0.9,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_sal_jou_styf_vashou.jpg?v=1567685392","width":360}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWanneer jy gelukkig is, hoor ek jou vrolik sing … Jy voel ligter as ’n veertjie lief vir elke liewe ding. Wanneer jy hartseer is, is ek altyd daar vir jou, om jou trane af te vee en jou teen my vas te hou. Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Ek sal jou styf vashou

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Smriti Prasadam-Hall

Wanneer jy gelukkig is, hoor ek jou vrolik sing … Jy voel ligter as ’n veertjie lief vir elke liewe ding. Wanneer jy hartseer is, is ek altyd daar vir jou, om jou trane af te vee en jou teen my vas te hou. Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons.

Met vertroostende woorde wat ’n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme – en ’n boek wat gewaarborg is om vir jare lank ’n gunsteling te bly.