{"id":4473218695279,"title":"Geheime Koninkryk: Towerberg","handle":"geheime-koninkryk-towerberg","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eJanie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-29T13:10:03+02:00","created_at":"2020-05-29T13:10:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31660832850031,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rosie Banks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Geheime Koninkryk: Towerberg","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":108,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799358582","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoninkrykTowerberg.jpg?v=1590750629"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoninkrykTowerberg.jpg?v=1590750629","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270391812207,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.67,"height":400,"width":268,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoninkrykTowerberg.jpg?v=1590750629"},"aspect_ratio":0.67,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoninkrykTowerberg.jpg?v=1590750629","width":268}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eJanie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Geheime Koninkryk: Towerberg
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.