Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461080936559,"title":"Grom!","handle":"grom","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eParty oggende voel Emma brommerig en grommerig. Sy is nie lus om op te staan nie. Sy is nie lus vir pap nie. Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie. Een oggend toe Emma in die spieel kyk, sien sy iets baie vreemds. Sy het snorbaarde, haar hele lyf is vol kolle ... Haar neus wikkel en wriemel, haar vel kriewel en kielie, haar oe blits en haar tande flits in die spieel ... En Emma verander in ’n LUIPERD! Kort voor lank moet almal uit haar pad bly. Ouma dink die luiperd hoort in die dieretuin, maar Emma se boetie het ’n slim plan... Elke kleuter (en Ma en Pa!) sal identifiseer met hierdie prettige prenteboek oor daardie brommerige, grommerige oggende wanneer almal jou eerder met rus moet laat!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T10:53:11+02:00","created_at":"2020-05-19T10:53:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Latest","Onder 6","Picture Flats"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607675093103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grom!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":130,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799379136"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Grom.jpg?v=1589878409"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Grom.jpg?v=1589878409","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218389520495,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.685,"height":400,"width":274,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Grom.jpg?v=1589878409"},"aspect_ratio":0.685,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Grom.jpg?v=1589878409","width":274}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eParty oggende voel Emma brommerig en grommerig. Sy is nie lus om op te staan nie. Sy is nie lus vir pap nie. Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie. Een oggend toe Emma in die spieel kyk, sien sy iets baie vreemds. Sy het snorbaarde, haar hele lyf is vol kolle ... Haar neus wikkel en wriemel, haar vel kriewel en kielie, haar oe blits en haar tande flits in die spieel ... En Emma verander in ’n LUIPERD! Kort voor lank moet almal uit haar pad bly. Ouma dink die luiperd hoort in die dieretuin, maar Emma se boetie het ’n slim plan... Elke kleuter (en Ma en Pa!) sal identifiseer met hierdie prettige prenteboek oor daardie brommerige, grommerige oggende wanneer almal jou eerder met rus moet laat!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Grom!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Party oggende voel Emma brommerig en grommerig. Sy is nie lus om op te staan nie. Sy is nie lus vir pap nie. Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie. Een oggend toe Emma in die spieel kyk, sien sy iets baie vreemds. Sy het snorbaarde, haar hele lyf is vol kolle ... Haar neus wikkel en wriemel, haar vel kriewel en kielie, haar oe blits en haar tande flits in die spieel ... En Emma verander in ’n LUIPERD! Kort voor lank moet almal uit haar pad bly. Ouma dink die luiperd hoort in die dieretuin, maar Emma se boetie het ’n slim plan... Elke kleuter (en Ma en Pa!) sal identifiseer met hierdie prettige prenteboek oor daardie brommerige, grommerige oggende wanneer almal jou eerder met rus moet laat!

Related Products