Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669017010287,"title":"Groot Afrikaanse Heldeboek, Die","handle":"groot-afrikaanse-heldeboek","description":"Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is ’n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop – al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie. Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oë van ’n buitestander.","published_at":"2018-10-06T08:51:47+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie","Protea"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417671975023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"P W Grobbelaar","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Groot Afrikaanse Heldeboek, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919825113","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grootste_Afrikaanse_Heldeboek.jpg?v=1538809444"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grootste_Afrikaanse_Heldeboek.jpg?v=1538809444","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082566344815,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.691,"height":1709,"width":1181,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grootste_Afrikaanse_Heldeboek.jpg?v=1538809444"},"aspect_ratio":0.691,"height":1709,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Grootste_Afrikaanse_Heldeboek.jpg?v=1538809444","width":1181}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is ’n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop – al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie. Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oë van ’n buitestander."}

Groot Afrikaanse Heldeboek, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: P W Grobbelaar

Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is ’n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop – al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie. Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oë van ’n buitestander.