Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4095731630191,"title":"Haas Das leer ons van teenoorgesteldes","handle":"haas-das-leer-ons-van-teenoorgesteldes","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDraai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:56:43+02:00","created_at":"2019-09-20T14:56:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Board Book","tags":["Afrikaans","Aktiwiteitsboeke","Nie-fiksie","Onder 6"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103979262063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Haas Das leer ons van teenoorgesteldes","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":403,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798170598","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Haas_Das.jpg?v=1568984222"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Haas_Das.jpg?v=1568984222","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":459088134255,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.83,"height":400,"width":332,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Haas_Das.jpg?v=1568984222"},"aspect_ratio":0.83,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Haas_Das.jpg?v=1568984222","width":332}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDraai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Haas Das leer ons van teenoorgesteldes

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Human & Rousseau

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland.

Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!