Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473264996463,"title":"Haas Das se Nuuskas: Episode 1","handle":"haas-das-se-nuuskas-episode-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAlmal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. Al die ander vermaaklike karakters is ook terug; soos grootoom Flapoor Olifant, oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Hasie Kwassie, Moeder Raaf en vele meer! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-29T14:02:16+02:00","created_at":"2020-05-29T14:03:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Kinders","NB"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661185499247,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Haas Das se Nuuskas: Episode 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":215,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175234","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode1.jpg?v=1590753810"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode1.jpg?v=1590753810","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270592614511,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.709,"height":705,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode1.jpg?v=1590753810"},"aspect_ratio":0.709,"height":705,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HaasdasseNuuskasEpisode1.jpg?v=1590753810","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAlmal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. Al die ander vermaaklike karakters is ook terug; soos grootoom Flapoor Olifant, oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Hasie Kwassie, Moeder Raaf en vele meer! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/span\u003e"}

Haas Das se Nuuskas: Episode 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Louise Smit

Almal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. Al die ander vermaaklike karakters is ook terug; soos grootoom Flapoor Olifant, oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Hasie Kwassie, Moeder Raaf en vele meer! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.